Pannevis van Pretoria skryf:
Altyd verfrissend om Leopold Scholtz se artikels te lees, veral sy opmerkings oor taalregte (Beeld, 4 Februarie).
Toela van Polokwane skryf:
Ek weet nie of die bewerings wat Elsa Meyer maak dat motorwagte moet betaal om motors op te pas waar, is nie, wat ek wel weet, is dat ek weier dat hulle my motor oppas.
Motoris van Wonderboom skryf:
Die Beeld-brief “Karwagte betaal om te kan oppas” (6 Februarie) het betrekking.
Carel Jansen van Secunda skryf:
Willem Pretorius se artikel “Hartseer dat kerke nie meer praat” (Beeld, 3 Februarie) verdien kommentaar.
J.H. Labuschagne van Wierdapark skryf:
Genl. Johan van der Merwe, geluk en dankie vir jou memorandum waaroor Beeld op 2 Februarie berig het.
Anim van Wyk van Johannesburg
Ek verwys na Sarel Myburgh se brief verlede week waarin hy sê die media gee nie aandag aan die hokkiester Pietie Coetzee nie.
Amper Uitgebuite Ouer van Die Wilgers
Ons onlangse ondervinding met ’n private hospitaal en later ’n staatshospitaal het ons oortuig dat verskeie duur prosedures by private hospitale heeltemal onnodig gedoen word.
Izak Bergh van Marchand
Die ANC se Achilleshiel is sy obsessie om die demografie oral te weerspieël, asook om transformasie met groot haas deur te voer.
Bernie Meyer van Rosslyn skryf:
Hoewel ek RSG se oggendprogram, Monitor, baie geniet, het ek die afgelope week na verskillende gemeenskapstasies se oggendprogramme geluister en was verbaas oor die goeie inhoud.
Nicie van Rensburg van Rustenburg skryf:
Ek weet nie of dit arrogansie of naïwiteit is nie, maar die vorige Bok-breier het nie ’n idéé wat gebeur in die harde wêreld van professionele sport nie. Wat praat hy van uittredingstrategie?
Sê-maar-net van Pretoria
Ek glo Slagoffer van Kaapstad is werklik in die verlede benadeel, maar moet benadeling nou vir die studente wat by UP geprotesteer het, toegebid en uit die Bybel geregverdig word?