A. Smith

van Limpopo skryf:
Beeld-gebruiker

Afrikaners moet soos Europa na konserwatiewe wortels terugkeer

deur A. Smith
2009-11-04 01:52

Die regse swaai in Europa gee my hoop vir Suid-Afrika!

Die instroming van vreemdelinge na Europa, en Afrika-leiers se radikale flaters en siek optrede het Europeërs se oë laat oopgaan en laat hulle gryp na hul diepgewortelde konserwatiewe lewenswyse, gegrond op die werklikheid van volkskap, wat diep in ons Germaanse volke sluimer.

Die septer-swaaiende Cosatu en SAKP, korrupsie, misdaad, omgekeerde rassisme en dom uitsprake soos dié van pres. Jacob Zuma, mnr. Julius Malema en ander het die laaste paar maande oor die wêreld heen mense se wenkbroue laat lig.

Ons volk moet nou voortgaan met ons vryheidstryd, want volksnasionalisme in Europa is gesond, lewendig en groei geweldig.

Ons, as Afrikanervolk in Suid-Afrika, moet ook terugkeer na ons geloof in God, konserwatiewe beginsels en volkskap. Die stryd is nog lank nie verlore nie.

Beoordeel hierdie artikel:

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...