Chris de Lange van Newcastle skryf:

Beeld-gebruiker

As Afrikaans nie inheems is, wat ís dit?

deur Chris de Lange van Newcastle skryf:
2012-02-07 22:37

En daar wys die ANC toe uiteindelik sy ware kleure oor Afrikaans!

Die nuwe voorgestelde wet oor amptelike tale druis in teen alles waarvoor ons vir meer as 120 jaar geveg het. Dit gaan ook teen die grein van die onderhandelinge by Kodesa waar daar ooreengekom is dat geen taal enige van sy amptelike status mag verloor nie.

Ons Grondwet waarborg minderheidsregte, maar waar laat dié jongste foefie van die ANC Afrikaanssprekendes? Terug na die verlede tot voor die Gemeenskap van Regte Afrikaners toe daar ook vir die voortbestaan van ons pragtige moedertaal geveg moes word.

Tóé was die geveg teen die Engelse regering.

Nou word Engels, wat so uitheems soos kaviaar is, bo die voortreflikste, enigste volledige inheemse taal verhef.

As Afrikaans nié inheems is nie, wat ís dit dan? As Afrikaanssprekendes nog nooit saamgestaan het nie, het die tyd daarvoor nou aangebreek. 

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Back End Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Clerk General III

Bethlehem, South Africa
Pioneer Foods
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.