Matré Schoonraad

van Centurion skryf:
Beeld-gebruiker

Bakkie se afskryf wekroep vir my tiener

deur Matré Schoonraad
2009-11-08 06:45

Ons 19-jarige seun het Saterdag om 01:00 my man se bakkie in ons straat afgeskryf.

Nes baie ouers het ek al ontelbare kere probeer aan die slaap raak, met die wete my kind is uit vir die aand, ontelbare gebede, wat hom opdra aan die Here, en vra dat hy asseblief veilig moet huis toe kom, en as ek hoor hy is terug, dan weer bid, en baie dankie sê dat hy veilig terug is.

As hulle tot baie laat uitbly, en jy is bekommerd, juis dan kan jy hulle nie in die hande kry nie, want die selfoon is af. Die eenvoudige verduideliking dat die battery pap was, moet jou nou maar gerusstel, en jy moet dit aanvaar.

Wat ek eintlik wou sê, is: Ek het al ontelbare kere in die bed gelê en gewonder of ek ook eendag ’n oproep gaan kry van my kind wat in ’n ongeluk was. En toe gebeur dit Saterdagoggend...

Ek was net baie, baie gelukkiger as so baie ouers, want sien, dit was my eie seun wat my gebel en gesê het: “Ma, kom aseblief gou!! Ek het die bakkie gerol.” Hy en my nefie was saam.

Dit kon so anders gewees het; my kind of nefie kon dood gewees het, en dan moes iemand anders my bel, dalk nog van my seun se foon af. Ek sê net weer dankie vir die Here dat hy my kind gespaar het. Ek weet dat hy ’n wake-up call gekry het, en dis net hartseer dat daar altyd eers iets drasties moet gebeur!

Tieners, neem jul ouers in ag, laai jou foon se battery voordat jy uitgaan; kom vroeër huis toe. Wil julle regtig jul ouers oud maak voor hul tyd?

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Proposals Manager

Kya Sand, South Africa
Key Recruit
Market Related

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.