Carel van der Westhuizen van Wonderboom

Beeld-gebruiker

Blatjang is nie kerrie nie, Alwyn!

deur Carel van der Westhuizen van Wonderboom
2012-02-01 22:50

My maat Alwyn het besluit ons gaan kerriewors maak. Lekker.

Resep van sy maat Wessie gekry. Ingewikkeld.

Ons koop die vleis en ander benodigdhede. Nou vir die geurmengsel. Erger as die resep vir ’n kernbom.

So sonder my het hy dit gedoen. Net hy en sy ma. Die mengsel moet koud oor die vleis gegooi word, anders kook die vleis gaar voordat dit gemaal is.

So dis ys om af te koel en so aan.

Drie uur later en wyn en alles is reg. Hy vat die vleis en mengsel vir maal en stap na die slaghuis.

Ná die tyd arriveer ek by hom om my deel te kry en ek en hy kuier lekker saam.

Ek vra hom toe watter kerrie hy gebruik het. Om die dood kan hy nie onthou nie. Dis óf dit óf dat. My gedagtes gaan.

Vat my deel huis toe en maak ’n mengseltjie gaar.

Bel hom.

Jou wors kort meer kerrie, deel ek hom mee.

Die blatjangwors blyk toe heel lekker te wees en die kerrie die loer vir hom op die rak en wag vir ’n ander dag.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.8T GTi 5-dr
2007
R 169,995.00

OPEL

Corsa Lite 1.4i 3-dr MY00
2006
R 56,800.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 119,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.