Francois Bekker van Lynnwood skryf

Beeld-gebruiker

DA, OD volg nie storielyn, maar herskryf dit

deur Francois Bekker van Lynnwood skryf
2010-07-29 22:35

Daar is drie vereistes waaraan politieke partye moet voldoen om kiesers se aandag te trek: politiek wat die verbeelding aangryp, beginselvaste beleid en visie.

Die samevoeging van die Demokratiese Alliansie en die Onafhanklike Demokrate voldoen aan al drie dié vereistes.

Wat visie betref, besef sowel die DA as die OD dat die partypolitieke situasie in Suid-Afrika dringend weggelei moet word van rasgegronde politiek.

Rassenasionalisme is ’n resep vir mislukking. Dit het tragiese gevolge onder die Nasionale Party gehad en die ANC is besig om daardie foute skaamteloos te herhaal.

Verbind tot ’n grondwetlike demokrasie waarin alle mense se regte beskerm word deur onder meer ’n onafhanklike regbank bied die OD en die DA alle kiesers, ongeag ras of geloof, ’n politieke tuiste waar ’n sinvolle en billike toekoms vir alle landsburgers beding kan word.

Die dinamiese persoonlikhede van Helen Zille en Patricia de Lille laat hulle nie voorskryf deur siniese ontleders of doemproefete nie.

Hulle volg nie ’n storielyn nie, maar herskryf die Suid-Afrikaanse verhaal.

So beskou is die samewerking van die DA en OD innoverend, heldhaftig en bemoedigend. En dis waaroor toekomsgerigte politiek gaan: Die skep van hoop ondanks die struikelblokke.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 1.9 TDi Trendline MPV Dsl
2006
R 185,500.00

JEEP

Cherokee Country 4.0i 4x4 AT
1999
R 49,990.00

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 134,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.