Paul Morris van Johannesburg skryf

Beeld-gebruiker

Deon se ‘Tree aan!’ leen baie by dié drama

deur Paul Morris van Johannesburg skryf
2011-07-26 00:07

In talle opsigte is Deon Opperman se musiekspel Tree aan! feitlik identies aan Anthony Akerman se drama ­Somewhere on the Border.

Nogtans verteenwoordig dit twee heeltemal verskillende uitgangspunte en herinneringe aan die Grensoorlog: eersgenoemde is ’n nostalgiese, gereinigde weergawe van die weermagervaring en laasgenoemde wreedaardig eerlik. Ek was ’n jaar lank op die grens en verskeie maande in Angola en meen Suid-Afrikaners behoort die waarheid te hoor oor wat soveel van ons beleef het.

Dit is vir my bitter jammer dat ’n kommersieel geslaagde produksie soos Tree aan! die harde werklikheid, afgryse en morele dilemmas wat talle van ons in die gesig gestaar het, so opsigtelik vermy.

Aangesien Opperman in die oorspronklike plaaslike rolverdeling van Somewhere on the Border was, is dit verstommend dat hy so baie by Akerman se werk “geleen” het.

Dit is op sigself veel meer gewaagd as wat hy met Tree aan! opgedis het: ’n witgekalkte en sentimentele prentjie.

Ek wil my medeveterane wat Tree aan! gesien het, noop om Somewhere on the Border by te woon en self te besluit watter aanbieding julle weder­varinge die akkuraatste weerspieël.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-19°C Sunny. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-17°C Mostly sunny. Cool. Bfn: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-22°C Rain showers. Clearing skies. Cool. PE: 13-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avensis 2.0 Advanced AT
2006
R 179,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2006
R 140,400.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Nikon-kamerareeks

Vang jou lewe se kosbare oomblikke vas en behou dit vir alle tye met die Nikon-kamerareeks. Koop nou.

Sins of the Father

Vuil spel in New York is aan die orde van die dag. Grense word verskuif, lojaliteite word getoets en geheime word ontrafel in Jeffrey Archer se Sins of the Father. Koop dit nou.

Max Payne 3

In ’n poging om van die verlede bevry te word, hoop Max dat hy met sy laaste geveg uiteindelik sy demone tot rus kan laat kom. Koop dit nou.

iPad

Sluit aan by die moderne wêreld in die manier waarop jy sosialiseer, werk en ontspan deur die jongste iPad-model aan te skaf. Koop dit nou.

Legos

Laat jou kind sy eie pret skep met net sy verbeelding wat sy skeppings kan beperk. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Nintendo DS- en Wii-speletjies

Vanaf R79.95

Geen speletjieversameling kan volledig wees sonder dié klassieke Nintendo-titels nie. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.