K.W. Sibeko

Beeld-gebruiker

Dis mense wat doodgaan, nie swart of wit

deur K.W. Sibeko
2010-02-08 21:22

skryf per e-pos:

Ek lees Beeld elke liewe dag. Ek is baie bekommerd oor die mense wat kla oor FW de Klerk en sy span.  Ek het respek vir hom, want hy het duisende lewens gered. Nog hoeveel mense was veronderstel om so dood te gaan voordat iemand iets doen? 

Hulle kla ook oor misdaad in Suid-Afrika. 

Ek is swart en trots om ’n Suid Afrikaner te wees.  

Baie swart mense het doodgegaan voor hierdie nuwe regering. Ek het familie en vriende verloor in die verlede, maar tot nou haat ek nie vir De Klerk en sy span nie. 

Ek is baie ontevrede oor die misdaad in hierdie land. My hart word baie seer as ek elke dag in die koerante lees oor plaasmoorde omdat dit mense is wat doodgaan. Ek gee nie om of hulle wit of swart is nie, maar omdat hulle mense is.

 Ons moet opstaan vir hierdie land. Ons moet vrede maak in hierdie land. Ons moet mekaar help om hierdie misdaad klaar te maak. 

Ek is hier gebore en ek sal nie hierdie land vir enige land los nie. Eerstens ek kan dit nie bekostig nie. Tweedens ek is lief vir Suid-Afrika. 

Daar is mooi dinge wat in die verlede gedoen is, maar daar is baie slegte dinge wat gebeur het. Presies soos nou. Daar is baie wat mooi is, maar daar is nog baie wat gedoen moet word om hierdie land tuis te maak.  

Ek verlang ook om tot laat in die aand op my stoep te sit en met die familie te gesels. Ek wens my kinders kan enige tyd van die dag kom en gaan soos ek grootgeword het. Ek wens vandag se kinders kan weet om groot mense te respekteer. Ek wens dat ek my motor op die sypaadjie kan los solank ek wil.  

 Kom ons werk saam om hierdie wêreld ’n beter plek vir almal te maak. Misdaad tref ons almal. En kom ons begin om te weet dat “God is the beginning”.

(My Afrikaans is nie so goed nie, maar ek probeer.)

 

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.