Pannevis van Pretoria skryf:

Beeld-gebruiker

Engels praat met mekaar lê voor

deur Pannevis van Pretoria skryf:
2012-02-06 22:07

Altyd verfrissend om Leopold Scholtz se artikels te lees, veral sy opmerkings oor taalregte (Beeld, 4 Februarie).

In skrille kontras hiermee is dr. Danny Titus se verklaarde steun aan die nuwe Wetsontwerp oor Afrika-tale. Hoe Titus sy knusse posisie as uitvoerende direkteur van die ATKV met dié standpunt versoen, laat ek aan hom en sy welsprekendheid oor.

Dit is egter belangrik om te meld dat sy siening oor Afrikaans as inklusiewe taal, bevry van politieke bagasie, nie uniek is nie, en ook deur teenstanders van die wet gehandhaaf word.

Boonop gaan dit nie net oor taal nie, want die opsy skuif van Afrikaans as ampstaal het ook ander, ekonomiese en absurde gevolge: Dit word soveel makliker vir die huidige heersers om ’n Afrikaanssprekende wat om ’n staatsdienspos aansoek doen, die deur te wys – asof regstellende aksie nie al genoeg is nie!

Dit het ook die absurde gevolg dat ’n Afrikaanse amptenaar en ’n Afrikaanse lid van die publiek verplig sal wees om in Engels te kommunikeer.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.