Lukie Carelsen van Waterkloofrif skryf

Beeld-gebruiker

Gee daardie Weimaraner-hond ’n Bells!

deur Lukie Carelsen van Waterkloofrif skryf
2010-07-29 22:36

Dis lekker as ’n hartseerstorie ’n gelukkige einde het! Twee dae lank het ek vasgenael voor die radio gesit en in spanning gewag om te hoor of Panjo, wat Maandag uit sy eienaar se bakkie ontsnap het, gevind is.

Toe ek vanoggend vroeg my Beeld oopslaan, kon ek my vreugde kwalik beheer toe ek lees dat Panjo gevind is!

Dankie, Beeld, vir die pragtige foto’s en dat julle ons daagliks so mooi op die hoogte van sake gehou het.

Julle het ’n reuse-bydrae gelewer dat Panjo gevind is.

Oor Zingela, die Weimaraner-hond wat Panjo inderdaad uitgesnuffel het en dus die held in die verhaal is, wil ek sê: Give that dog a Bells!

Beoordeel hierdie artikel:
Kommentaar is gesluit vir hierdie storie.

Whoo-Hoo!!! 7/30/2010 9:13:12 AM
ja nee wragtig! My hart pomp skoon tjoklits, ek's baie bly Panjo is veilig terug, sy mense ma en pa, en natuurlik sy mense boetie en die Jack Russeltjies is seker over the moon! En kan jy nooi glo dat dit 'n groot hond moes vat om so groot kat te kon op spoor! Well done Zingela!!
CCC 7/30/2010 9:33:35 AM
Ek is net so verlig Panjo is gevind gisteroggend toe ek die radio om 05hoo aansit en die nuus hoor wou ek sommer huil dis sulke goeie nuus. Panjo is 'n absolute pragtige dier en ek was so bang iemand skiet hom of hy beland onder 'n kar of trok as hy paaie probeer oorsteek! Vir sy eienaar is ek so bly want jy kan sien hierdie mense het hierdie dier opreg lief! Diere word deel van 'n mens se gesin en dis soos om 'n kind te verloor. Panjo hoop jy is nou weer gelukkig pas jouself hierdie keer mooi op! Jy verdien geluk want jy is pragtig!
willempb 7/30/2010 9:43:54 AM
Dit is werklik n mooi storie met n goeie einde - of is dit nie die einde nie. Vogens berigte blyk dit dat die owerhede een of ander aksie wil uitvoer om die eienaar te beboet vir wat ook al redes. Die tier is baie goed versorg, kos niemand niks nie en het ook geen skade berokken nie. Waarom kyk die owerhede nie liewer na die verflenterde maergat brakke, beeste bokke ens wat jy langs die paaie by die gehuggies sien en neem dan daar aksie nie??
lukie carelsen 7/30/2010 9:59:28 AM
Ek dink die Panjo storie is een van die mooiste berigte die afgelope ruk in Beeld. Die tiertjie het wragtie in die publiek se harte ingekruip. Het julle die mooi foto gesien waar hy sy bottel melk drink ? Hys so cute ek wil hom opeet!
lana 7/30/2010 10:07:26 AM
dit was naelkou die,en so hartseer, maar dankie vir daai wonderlike dier dat hy panjo gevind het, 2 dae sonder kos en verwillerd. My trane kon ek nie keer toe ek hoor hulle het hom gevind... en dan wil mense nog kom en diere seer maak en dood maak, julle wat diere seermaak sal 'n vreeslike dood aanskou. Pango ek het hard gebid dat jy velig herenig sal word met jou familie..
@willempb 7/30/2010 10:11:32 AM
Stem 100% saam met jou! daar is soveel diere wat hulp nodig het, maar nee hulle wil altyd hul tyd mors met sulke onbenullighede! Panjo is in 'n puik kondisie seker daarvan sy eienaar sal volgende keer baie meer versigtig wees en hy het sy les geleer. Owerhede los tog asb hierdie mense nou in vrede, ek dink hulle is genoeg deur die laaste paar dae! Bepaal julle tog asb by goed wat 'n impak kan maak en moenie tyd mors met hierdie ding wat nou oor en verby is. Almal is gelukkig, maar o ja niemand moet tog gelukkig wees dan moet dit van jou gesteel word!
Lourie 7/30/2010 12:17:14 PM
Ek het `n boerboel, teef, iemand dalk die hond se facebook adres?

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...