Ds. Peet Coetzee van Potch skryf:

Beeld-gebruiker

Gesprek met NGK gaan wel voort

deur Ds. Peet Coetzee van Potch skryf:
2012-02-06 22:08

Ek is oortuig dat kerklike sake op ’n kerklike wyse hanteer moet word.

Juis daarom wou ek nie betrokke raak by korrespondensie oor die afgelope sinode van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) nie.

Willem Pretorius se opmerking in Beeld van 3 Februarie dat hy met hartseer gelees het dat die GKSA aangedui het “dat hulle gesprekke met die NG Kerk gaan opskort”, is ’n leuen.

Ek sal dankbaar wees as hy sy bron bekend sal maak.

Die werklike feite van die besluit oor samesprekings met die NG Kerk is die volgende: Die sinode van die GKSA se deputate wat met die NG Kerk skakel word genoem Deputate Ekumenies Binnelands. Hierdie deputate het ’n “memorandum van ooreenkoms tussen die GKSA en die NG Kerk” aan die sinode voorgehou.

Die sinode het egter geoordeel dat die memorandum soos dit voorgehou is, nog verdere bespreking en verfyning nodig het en dat sinode 2012 nie die betrokke memorandum net so (sonder wysigings) kan goedkeur nie.

Die sinode het besluit om die memorandum terug te verwys na twee deputategroepe, naamlik Deputate Ekumenies Binnelands (wat skakel met kerke) in oorleg met Deputate Leerstellig (wat leerstellige sake hanteer).

Die tweede aanbeveling dat die Deputate Ekumenies Binnelands voort moet gaan met bilaterale gesprekvoering met die NG Kerk is goedgekeur.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.