Sarel Myburgh van Montana

Beeld-gebruiker

G’n maatreëls om geldmors te keer

deur Sarel Myburgh van Montana
2012-02-05 21:39

In Beeld van 31 Januarie word berig hoe tien munisipaliteite van die Noordwes-provinsie R718 miljoen ongemagtig bestee het.

’n Mens kan net jou hande saamslaan en vra: Hoe lank gaan die belastingbetaler nog moet toekyk hoe geld wat tot voordeel van die armstes aangewend kon word, deur onbevoegde en onbekwame amptenare gemors gaan word?

Ongemagtigde besteding – lees ook korrupsie en diefstal – moes lankal as ’n kritieke prestasie-area hanteer en bestuur gewees het. Maar wat is daaraan gedoen?

Ons vorige minister van finansies is wêreldwyd geloof vir sy bekwame hantering van die ekonomie, maar op hierdie allerbelangrikste aspek val pap daagliks op die grond.

Watter maatreëls bestaan vandag om hierdie bodemlose put-situasie te voorkom? Niks!

Nou word een ná die ander provinsie (of sekere departemente) “onder administrasie” geplaas.

Wie gaan hierdie provinsies (departemente) reg bestuur? Met watter mense?

Stel bekwame amptenare op alle vlakke aan, agbare minister. Mense met kennis en ervaring asseblief.

En moenie na kleur kyk nie.

Bekwaamheid moet die wagwoord wees.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.