Nadenker

van Johannesburg skryf:
Beeld-gebruiker

Hoeveel Bybelblaaie sal oupa nou uitskeur?

deur Nadenker
2010-01-06 21:10

Ek het nooit my oupa aan vaderskant ontmoet nie. Soos ek verstaan, was hy so ’n bietjie van ’n kerkman op sy tyd gewees. My pa het my die volgende storie van hom vertel:

Hy het huisbesoek gedoen by ’n man om vir hom sy leviete voor te lees. Nadat my oupa ’n stukkie uit die Bybel gelees het, het die man gesê hy stem nie saam daarmee nie.

“Dis nie ’n probleem nie,” het my oupa gesê en hy het die spesifieke bladsy uit die man se Bybel geskeur.

Die man was geskok en woedend. “Jy het dit mos nie nodig nie,” het my oupa geantwoord.

Hy het glo nóg ’n paar bladsye uit die man se Bybel geskeur.

Dit is so ’n bietjie kras, maar steeds insiggewend.

’n Mens kan dink aan ’n paar bladsye wat belangrike dinge te sê het. Byvoorbeeld jy “moet jou vyande liefhê,” jy “moet die kwaad met die goeie vergeld,” in Christus is daar “nie Jood of Griek nie” (in ons konteks, “nie wit of swart nie”) en – in verdediging van Wilhelm Jordaan – “ons ken maar gedeeltelik”.

Ek wonder, as my oupa vandag by die Afrikaner moet huisbesoek doen, hoeveel van dié bladsye hy sal moet uitskeur.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY02
2003
R 95,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.