Mariet Joubert

van Faerie Glen skryf:
Beeld-gebruiker

Hou op om Bybel aan te pas by wat ons pas

deur Mariet Joubert
2010-01-31 22:54

Ek verwys na Neels Jackson se rubriek “Ons moet verder as twee tel”.

Wat my verstand deesdae te bowe gaan, is hoe sogenaamde gelowiges die saambly-situasie rasionaliseer om dit net nie aan die fundamentele Bybelse riglyne te toets nie.

Alles word deesdae oor die boeg gegooi van “ons moet in die 21ste eeu nuut en anders dink”.

Een van die vorige kerkvaders het tevore oor aangeleenthede wat aan Bybelse waarhede getoets moet word, gesê: “If it’s true it’s not new and if it’s new it’s not true.”

As ons dus nuwe waarhede oor die Bybel begin formuleer om ons nuwe leefstyle te akkommodeer is dit eenvoudig nie die waarhede wat die Bybel verkondig nie.

Sekere beginsels in die Bybel is fundamenteel waar en om daaromheen te begin wollerig raak maak almal se sienings van die Bybel “waar”.

Wie se interpretasie moet nou nie aanvaar word nie?

Hou op om die Bybel by wat ons pas aan te pas, in plaas van om ons leefstyl aan Bybelse waarhede te toets.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

i20 1.4 GL 5-dr
2011
R 129,900.00

VOLKSWAGEN

CC 2.0 TDi Highline Dsl DSG
2011
R 306,874.00

TOYOTA

Avanza 1.3 SX MPV
2011
R 149,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.