Amper Uitgebuite Ouer van Die Wilgers

Beeld-gebruiker

Iets skort met private hospitale, fondse

deur Amper Uitgebuite Ouer van Die Wilgers
2012-02-05 21:39

Ons onlangse ondervinding met ’n private hospitaal en later ’n staatshospitaal het ons oortuig dat verskeie duur prosedures by private hospitale heeltemal onnodig gedoen word.

Ons seun het ’n kopwond opgedoen en is na ’n private hospitaal gebring omdat die indruk bestaan het dat hy ’n mediese fonds het.

Hyself het geheueverlies gehad en kon nie inligting verskaf nie.

By die private hospitaal is die wond toegewerk (vyf steke teen R1 800) en ons is gekontak om te hoor wie gaan aanspreeklikheid vir die rekening aanvaar.

Toe hulle hoor dat hy nie ’n mediese fonds het nie, het hulle ’n beraamde koste vir verdere behandeling gedoen.

Weens sy beserings moes hy, aldus die private hospitaal, in hoësorg opgeneem word en verskeie toetse sou gedoen moes word teen ’n beraamde aanvanklike koste van R50 000.

Bewus van die feit dat dit nie die finale bedrag gaan wees nie, het ons voorgestel dat hy na ’n staatshospitaal oorgeplaas word.

By die staatshospitaal het hy drie dae lank op ’n bed sonder enige behandeling gewag.

Die vierde dag is hy in ’n algemene saal opgeneem en die vyfde dag is hy ontslaan – sonder dat hy ’n sent hoef te betaal.

Iewers is iets nie pluis met die private hospitale en mediese fondse nie.

Private hospitale eis hoë bedrae en die lede van mediese fondse betaal vir die gelag met hoë premies.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

IT MANAGER

Cape Town, South Africa
MBA Service Holdings Pty Ltd
R50000 - R70000

Magic Developer

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R384000

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.