Blackie Swart van Bela-Bela skryf:

Beeld-gebruiker

Moenie afdank as bestuur swak is

deur Blackie Swart van Bela-Bela skryf:
2012-02-07 22:37

Grootskaalse afdanking van personeel weens swak finansiële beplanning en bestuur deur veral banke, myne, ensovoorts, moet deur wetgewing verbied word.

Net tugafdankings behoort toegelaat te word.

Aftreedatums vir toekomstige pensioentrekkers moenie verpligtend gemaak word nie, maar eerder gegrond word op gesond­heidsredes en vrywillige aftrede.

Banke en ander maatskappye wat finansiële probleme ondervind, moet in plaas van grootskaalse afdankings eerder hul ­sake in orde kry en salarisver­hogings en bonusse op alle vlakke bevries totdat dinge stabiliseer.

Om dié proses te laat werk, moet die regering arbeidskomitees in elke provinsie aanstel.

Dié komitees moet bestaan uit mense met ervaring in arbeidspraktyke en finansiële bestuur.

Hierdie komitees moet dadelik ingryp sodra ’n maatskappy in geldelike moeilikheid beland, wat tot afdankings kan lei.

Werkers wat voorheen hierdeur geraak is en nog werkloos is, moet ook heraangestel word.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.