Olivier Henning van Villiersdorp skryf:

Beeld-gebruiker

Mulder, Motlanthe werk agter skerms

deur Olivier Henning van Villiersdorp skryf:
2012-02-22 22:02

Die minister van binnelandse sake het aangekondig dat die Voortrekker­monument eersdaags tot nasionale erfenisterrein verklaar gaan word.

Dit word blykbaar gedoen in belang van nasionale versoening. ’n Mens wonder onwillekeurig hoekom pres. Jacob Zuma dit nie in sy staatsrede, wat juis oor nasionale versoening gehandel het, aangekondig het nie.

Dr. Pieter Mulder, adjunkminister van landbou, het adj.pres. Kgalema Motlanthe in Oktober verlede jaar op ’n besoek aan die Voortrekkermonument geneem om hom te wys waarom die monument werklik ’n nasionale erfenisterrein behoort te wees.

Die adjunkpresident het onderneem om aandag aan die saak te gee. Dit lyk dus of die regering se nuwe standpunt uit dié besoek voortspruit.

’n Tweede saak waaroor albei hierdie leiers die regering se amptelike standpunt verander het, was die Ebo-projek van die Erfenisstigting.

Dit het behels die terugbring van die oorskot van vier Suid-Afrikaanse soldate wat in die 1980’s in Angola dood is.

Ondanks die samewerking van die Angolese regering wou die Suid-Afrikaanse regering oor baie jare nie goedkeuring verleen nie.

Eers nadat Mulder die aangeleentheid met Mo­- tlanthe bespreek en hy opdrag aan die betrokke staatsdepartemente gegee het, is goedkeuring gegee.

Albei dié leiers werk agter die skerms vir nasionale versoening sonder dat hulle in die kollig kom.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.