Helmine le Roux skryf:

Beeld-gebruiker

Probleem is by mens, nie stelsel

deur Helmine le Roux skryf:
2012-02-10 22:03

Ek verwys na Leopold Scholtz se artikel “Vadertjie Staat kan nie” (Beeld, 7 Februarie).

Dit lyk vir my asof die probleem nie by die stelsel lê nie, maar by die mens wat dit bedryf.

Om die stelsel suksesvol te bedryf deur reg te laat geskied aan diegene wat deel het daaraan, moet daar ’n balans wees.

’n Balans tussen die uitoefening van mag deur die regeerder, die regte van die individu en hul onderskeie verantwoordelikhede, tussen inkomste en uitgawes, tussen die benutting van die natuur en die bewaring daarvan, asook tussen bevolkingsgroei en die beskikbare hulpbronne.

Maar nou werk dit nie so nie. G’n regverdige stelsel kan standhou teen die mens se vermoë om die balans te versteur en só die stelsel te korrupteer nie.

Die mens is, helaas, die bewerker van sy eie ondergang.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.