Hardus Pretorius van Centurion skryf:

Beeld-gebruiker

Rian, my seun is beslis nie breindood

deur Hardus Pretorius van Centurion skryf:
2012-02-10 22:03

Ek verwys na Rian van Heerden se ekskuus aan die Nuwe Hoop-skool in Beeld van 9 Februarie onder die opskrif “Rian sê ekskuus vir Nuwe Hoop”.

Rian, jou verskoning aan Nuwe Hoop het geen waarde nie nadat jy op 8 Februarie net ná 06:00 op die lug gesê het jy moet ’n “verskoninkie” maak. Dit wys vir my en ek glo vir talle ander luisteraars dat jou verskoning nie eg is nie.

Ashley Hayden se aanmerking “You must use small words” wys ook dat tussen julle twee het julle geen respek vir Nuwe Hoop en ander mense nie.

Ek hoop van harte dat mnr. Dawie Harmse gaan volstaan met die klagte teen jou.

Rian, my seun is ook in Nuwe Hoop en ek kan jou verseker dat hy nie breindood is nie.

Hy weet om nie aanmerkings te maak wat ander mense seermaak nie.

Ek sou graag wou weet by watter instelling Rian geleer het om sy brein beter aan te wend, want duidelik wend hy dit nie reg aan nie met sy gereelde aanmerkings teenoor mense en luisteraars.

Daar bestaan nie so iets soos breindooie mense nie. Almal is geskape met sy eie geaardheid. Jou onvoorwaardelike “verskoninkie” word glad nie deur my aanvaar nie.

Ek glo ek praat namens die meeste luisteraars van Jacaranda 94.2 dat ­Rian in die pad gesteek moet word.

Dan eers sal ons weet dat die radio- stasie opreg spyt is oor Rian se aanmerking.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.