Nicie van Rensburg van Rustenburg skryf:

Beeld-gebruiker

SA Rugbyunie skuld De Villiers niks

deur Nicie van Rensburg van Rustenburg skryf:
2012-02-03 19:46

Die berig oor Peter de Villiers (Beeld, 2 Februarie) het betrekking.

Ek weet nie of dit arrogansie of naïwiteit is nie, maar die vorige Bok-breier het nie ’n idéé wat gebeur in die harde wêreld van professionele sport nie. Wat praat hy van uittredingstrategie?

Saru skuld hom niks. Hy het ’n kontrak met hulle gehad wat sou verval. Indien hulle reeds in Julie verlede jaar met werwing begin het, is dit nie so snaaks nie. Óf hulle het hom nie as ’n kandidaat vir ’n tweede termyn beskou nie óf hulle wou kyk wat die mark bied. Dit is hul goeie reg.

Wat John Smit en Victor Matfield betref: Van wanneer af het jy ’n uittredingstrategie vir spelers? Jy het ’n opvolgplan as afrigter.
John Smit se opvolger is bekend, so ook dié van Victor.

De Villiers vergeet dat 1995 se kaptein daarna die trekpas gekry het en so ook sy opvolger (Gary Teichmann) in 1999, voor die Wêreldbeker. Hulle was albei groot spelers wat verdien het om nog vir die Bokke te speel.

De Villiers maak hierdie stellings sonder om te motiveer wat hy bedoel met uittredingstrategie. Dis hoe hy in sy termyn as afrigter te werk gegaan het en dan moet almal oor sy woordkeuses wonder.

Hoe gouer Beeld hom ignoreer, hoe beter vir almal.
 

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Admin Assistant

Silverton, Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R8000 - R10000

Back End Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Clerk General III

Bethlehem, South Africa
Pioneer Foods
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.