Motoris van Wonderboom skryf:

Beeld-gebruiker

Skande dat behulpsames moet opdok

deur Motoris van Wonderboom skryf:
2012-02-06 22:07

Die Beeld-brief “Karwagte betaal om te kan oppas” (6 Februarie) het betrekking.

Ek het begrip vir motorwagte se situasie. Maar magtig, meeste van hulle ignoreer my wanneer ek by my motor aankom met ’n trollie, skreeuende kind, selfoon wat lui, handsak oor die skouer wat trek na my enkel toe en met my sleutel tussen die tande.

Hulle verroer ook nie ’n vinger nie as ek sukkel om die motor oop te kry, my kind in die motor te gooi, al die pakkies self kattebak toe te dra, die weghol-trollie met my toon te vang en daarmee terug te hardloop voordat die polisie my vastrek weens kindermishandeling.

Nadat ek alleen deur dit alles is, het die motorwag gewoonlik die vermetelheid om vir my te wil wys hoe om my motor uit die parkeerplek te trek.

Maar aan dié wat dadelik die trollie oorneem, baie dankie! Dit is ’n skande dat julle moet betaal.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 10-21°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 12-24°C Sunny. Mild. PE: 13-22°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 S
2003
R 59,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.