Steve Hofmeyr

skryf per e-pos:
Beeld-gebruiker

Vergoed Afrikaner nóú vir opoffering

deur Steve Hofmeyr
2010-02-16 21:24

Ferdi Greyling sê iets belangriks in Beeld van 16 Februarie: “. . . die wit minderheid het 20 jaar gelede vrywillig meer opgegee ter wille van versoening as omtrent enige ander groep in die moderne wêreld”. Meer as wat jy dink, mnr. Gwede Mantashe.

In die konteks van die 18de-eeuse oorwinnings en eiendomsbesit (daar was nie demokrasie nie) was anneksasie, veldslae en handel die modus operandi.

As jy die land op dié manier bekom het (lees Europa/Amerika), was dit joune. Afrikaner-eienaarskap hier is selfs meer legitiem. Toe die Boere ingevolge dié reëls val (in ’n oorlog teen die Britte), was hulle die land kwyt.

Dit is later teruggegee – nie aan almal suid van die Sahara nie, maar aan die oorlogsopposisie, die Afrikaners/Boere.

Om te vra dat ons meer tot versoening moet bydra, is om te vra dat ons moet vergeet dat ons die enigste Suid-Afrikaanse stam is wat amper meer as die helfte van sy bevolking opgeoffer het vir hierdie grond.

My opinie: Óf staak regstellende aksie óf staak versoening. Of vergoed die Afrikaner nóú!

Dit kan nie gedoen word met naamsveranderinge nie.

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.