Beeldtrofee-finaal 'n treurige affêre

Leser 551 keer gelees

    Wat veronderstel was om 'n fantastiese klimaks van 2 skole se wonderlike rugbyseisoene te wees het ontaard in 'n amperse kroeggeveg.

    Parys se skole onbepaald gesluit

    Monica 155 keer gelees

      Kan die mense wat verantwoordelik is vir die stakings nie wakker skrik en sien wat hulle aan ons kinders doen nie?

      Berig oor Alberton, Heilbron baie eensydig

      Leser 349 keer gelees

        Met so swak berig deur mnr. Van Rensburg word die Alberton High-seuns van hul bietjie glorie in die son beroof en word hulle as die "varke" in die feë-verhaal gesien.

        Wat van slagoffers se menseregte?

        Leser 27 menings | 1461 keer gelees

          Die polisie sit met vingerafdrukke, maar mag nie van binnelandse sake se databasis gebruik maak vir die identifisering van moordenaars nie, want dit word deur die wet op menseregte beskerm.

          Ek steun die stakers

          Minette, Pretoria 164 keer gelees

            Ek weet dit maak geen sin dat mens soiets kan goedpraat nie, maar ek glo dit is juis hierdie betogers wat ons huidige regering op sy knieë sal dwing.

            Beeld-trofee: Klofies maak reg vir 4 bekers

            Sterkman 225 keer gelees

              Monnas, wees maar gewaarsku, hierdie gaan 'n grote wees! Vir Kloof 'n groot oorwinning en vir julle, wel, 'n groot nederlaag.

              Konsentreer op skoolwerk as jy 15 is

              Petra 150 keer gelees

                Ek het die storie gevolg van die vermeende MXit-verkragter en voel baie jammer vir die meisie. Maar die vraag wat by my opgekom het is : Watter dissipline het die kind?

                Wat het met die kinders gebeur?

                Eloise le Roux 23 menings | 1237 keer gelees

                  Dit is 'n baie moeilike situasie en daar is nie 'n maklike oplossing nie, maar jy kan nie net blindelings kinders wegneem van hulle ouers af nie!

                  'Groen' heffings op voertuie - wat van plastiek?

                  Wessel Vermaak 111 keer gelees

                    Waar is die geld wat sedert 'n paar jaar gelede gehef word op plastiessakkies?

                    Is Alberton dan 'n klein skool?

                    DJ Muller 411 keer gelees

                      Die twee skole wat teen mekaar gespeel het was soos volg: Eric Louw Musina teen Alberton High. Die rede hoekom ons die brief aan u rig is dat ons as ouers graag sal wil weet hoe dit moontlik is dat ‘n skool soos Alberton in die reeks vir klein skole kan deelneem?

                      Hou op om agter reënboog aan te hardloop

                      Verward 40 keer gelees

                        Hoe op aarde Suid-Afrikaners so kleurbehep kan wees dat sportspanne beloon word met punte wanneer kwotavereistes nagekom word? Dis totaal absurd.

                         

                        Simfoniekonsert in Brooklyn-teater

                        Leser 47 keer gelees

                          Die Pretoria Simfonieorkes sal op 11 September om 20:00 ‘n simfoniekonsert in die Brooklynteater hou.

                          ANC toon nie respek vir regte

                          AJ Botha 51 keer gelees

                            Zuma is gewoon 'n pragmatiese opportunis wat nou selfs die media wil inperk bloot oor die ANC-paranoia wat volg op die rapportering van hul patetiese bestuur en kiesers dalk mag noop om hul steun elders te toon.

                            Jaag die wolwe uit jou tuin uit!

                            Jan Olivier, Qatar 240 keer gelees

                              Ons het 'n wonderlike lewe weens vergifnis en genade. Ons het van beide kante al honderd redes gehad om te skei.

                              Wat presies is Christelike waardes?

                              Koos, Pretoria 73 menings | 1852 keer gelees

                                Goeie, deugsame, beskaafde menslike eienskappe is nie die eksklusiewe domein van godsdienstiges nie. Dit is ‘n versinsel en leuen wat godsdienstiges deur die eeue heen suksesvol verkondig…

                                Beeld-trofee: Helpmekaar kan gevaarlik wees

                                158 keer gelees

                                  Dit gaan moeilik wees soos alle finale, maar die span wat sy kanse en skoppe gaan gebruik en die minste foute maak sal wen.

                                  Daardie onnies behoort hulle te skaam

                                  Baie bekommerde ouer 15 menings | 1119 keer gelees

                                    Ons weet daar is 'n probleem met salarisse van die leerkragte. Ek was self daar. Daar is egter ook 'n groter prentjie.

                                    Kind se hartseer moeilik om te hanteer

                                    Sonja 2 menings | 422 keer gelees

                                      Dis nogal erg om aan jou kind te probeer verduidelik hoekom hy bykans nooit na 'n partytjie uitgenooi word nie.

                                      Mel Botes is tops

                                      Simon Bos 38 keer gelees

                                        Die vertoning was van wêreldgehalte en die musiek uit die boonste rakke!

                                        Dink mooi oor "groen" belasting

                                        Dion 3 menings | 506 keer gelees

                                          Dis duidelik gemik daarop om juis diegene wat geen snars omgee dat hulle die atmosfeer besoedel nie te bevoordeel en aan te moedig.

                                          Tshwape-munisipaliteit op sy beste

                                          Huiseienaar: Seker te Wit 10 menings | 3630 keer gelees

                                            ...wanneer gaan hulle ons help? “They are on smoke break” of “They are still on lunch break”.

                                            Weer
                                            Verkeer
                                            Lotto
                                            Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
                                            Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
                                            Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
                                            7-dag-voorspelling...

                                            Betrekkinge - Vind jou droomwerk

                                            Financial accountant

                                            Gauteng
                                            Hire Resolve
                                            R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

                                            Liquer Store Manager/ Controller

                                            Mpumalanga
                                            Hutech International Group

                                            Accountant - EE

                                            Gauteng
                                            Hire Resolve
                                            R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

                                            Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

                                            TOYOTA

                                            Yaris T1 1.0 3-dr AC
                                            2008
                                            R 87,990.00

                                            SSANGYONG

                                            Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
                                            2006
                                            R 99,900.00

                                            VOLKSWAGEN

                                            CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
                                            2009
                                            R 79,995.00

                                            Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

                                            LOVEMORE PARK

                                            House R 28 000 000

                                            EVERTON

                                            House R 9 500 000

                                            PRETORIA NORTH

                                            House R 895 000

                                            Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

                                            Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

                                            Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

                                            Lae pryse op Boeke!

                                            Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

                                            DVD's vir R129.95 Elk

                                            Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

                                            Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

                                            Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

                                            Vuurwarm Musiekvrystellings

                                            Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

                                            Tot 20% af op Elektronika

                                            Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

                                            Vandag se beste aanbod!

                                            Paramount Uitverkoping

                                            ALLES OP UITVERKOPING

                                            Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

                                            iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

                                            'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...