Leser

Beeld-gebruiker

Aankondiging oor Springbokke was swak

deur Leser
2011-08-24 10:52

Ek is uiters teleurgesteld oor die swak aanbieding op Supersport 1 van die Springbokspan se aankondiging.

Daar was nou net mooi niks om oor opgewonde te raak nie. Waar was die entoesiasme, verrassingselement, toejuiging, en aansporing vir hierdie uitverkore groep wat ons land moet gaan verteenwoordig?

Alles was kil, styf en formeel. Mnr Hoskins moes daar soos 'n standbeeld staan en die Bokke het ook nie juis vreeslik vrolik en opgewonde voorgekom nie.

Waar het hulle die "kunstenaar" vandaan gekry? Die man was nie eers netjies geklee nie, kan nie sing nie, het die Volkslied opgemors en sy eerste lied was so min geesskeppend as kan kom. Leon Schuster sou baie beter gevaar het. Hy behoort sy betaling terug te gee.

Wie ookal vir die produksie verantwoordelik was: Dit was nie goed genoeg nie en het die "Springbok " oneer aangedoen en die spelers alles behalwe gemotiveer. Alle was kunsmatig vooraf geoefen, kil, onpersoonlik. Gaan probeer weer.

 

 

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
52 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.