Nadenker

Beeld-gebruiker

Hoekom leer gelowiges nie uit foute van verlede?

deur Nadenker
2010-07-15 13:45

Die goddeloosheid van mense soos Kopernikus en Galileo om aan die mensdom uit te wys dat die planete, insluitende die aarde, om die son wentel, en dat alles nie om die aarde draai nie. Hulle was deur die kerk vervolg want die Bybel sê mos op 'n plek die son het stil gestaan.

Die goddeloses was tog reg bewys op die ou einde. Wetenskap 1 : Geloof 0.

Die goddeloosheid van mense wat vandag aanvoer dat die mens die resultaat van natuurlike evolusie is. Die Bybel sê tog die wêreld is in ses dae geskape (op die sewende dag het God glo "gerus"). En die mens is spesiaal want ons is in God se beeld geskape.

Ateïste moet breed glimlag. Wetenskap 2 : Geloof 0.

Kan gelowiges nie uit die foute van die verlede leer nie? Hoe lank sal ons 'n bespotting maak van ons soeke en sogenaamde eienaarskap van die waarheid?

Aanvaar maar, en wees nederig, dat God dit goed gesien het dat die wat sy beeld dra diere is met 'n hoogs ontwikkelde brein, en hierdie brein is die resultaat van evolusie.

So wees dankbaar en jubel dat hierdie dier - ons almal - aan die voorpunt van evolusie staan. Dit het ons 'n brein gegee waarmee ons die bestaan van God ontdek het, en vandag nog steeds ontdek.
 

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Kommentaar is gesluit vir hierdie artikel

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY02
2003
R 95,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.