Fanie du Plessis

Beeld-gebruiker

Ontmasker hulle in rolprente

deur Fanie du Plessis
2011-07-28 14:52

As ‘n mens kyk na al die planne om die Karoo te “frack” en om myne in hoogs sensitiewe areas soos Mapungubwe en Nylsvley te begin, blyk dit dat daar ‘n groep plaaslike en oorsese maatskappye en individue is wat nie sal stop voordat die hele Suid-Afrika een groot mynhoop of myngat is nie. Dit als vir korttermyn finansiële gewin.

Dit is duidelik dat die regering nie begryp dat die gevolge van hierdie bedrywighede katastrofies gaan wees vir die land, sy mense en sy natuur nie.

Prospekteerregte en mynpermitte word links en regs uitgedeel.  Anders as hul geldkoffers wat vir ‘n paar jaar gaan voller wees, gaan die land die gevolge van hierdie myne vir duisende jare dra. 

Daarom voel ek die tyd het gekom dat Suid-Afrika se rolprentvervaardigers opstaan en ‘n verskil begin maak.  Ons weet almal watter uitwerking dokumentêre films soos “Gas land” en “The Cove” op mense se opinies en optredes kan hê. 

Iemand moet opstaan en ‘n film maak oor die huidige trant waar die uitreik van mynpermitte onbeheersd voort stoomroller.  Mense moet sien wat die invloed van hierdie myne op ons skaars varswater-bronne en die gesondheid van ons land se mense gaan wees. 

Hulle moet bewus gemaak word van al die onregmatige mynbou-goedkeurings wat deur korrupte regeringsamptenare deurgevoer word.

Die wêreld moet die waarheid sien sodat druk op die regering geplaas kan word om hierdie pad van vernietiging stop te sit.

Is daar enige film-vervaardigers daarbuite wat bereid is om die uitdaging te aanvaar?

 

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.