Beeldleser

Beeld-gebruiker

Palestyne slagoffers van onteiening

deur Beeldleser
2011-11-09 14:59

Gun my asseblief die geleentheid om op Anton Pretorius se brief te reageer. (Beeld, 8 November, “Tutu, Israel is God se uitverkore volk ...”)

As daar ‘n God is, is Sy of Hy nie ‘n eiendomsagent wat net een groep van ons mensdom met die bedeling van land wat alreeds bewoon is, bevoorreg nie.

Tweedens, die meeste dominante Sioniste Jode in Israel is nie afkomstig van die Midde-Ooste nie, maar hulle is die afstammelinge van ‘n stam, die Kazars,  wat in suid-Rusland gewoon het.  Ongeveer 1 200 jaar gelede het die Kazars van hul eie geloof afgesien en Judaisme aanvaar.

Derdens, die stigting van die staat van Israel in 1948 was die kulminasiepunt van ‘n moderne koloniale projek wat aan die einde van die negentiende eeu begin het en die projek is op telke wyse deur Westerse lande ondersteun.

Die Palestyne is die slagoffers van ‘n stelselmatige beleid van onteiening wat steeds voortgaan.

Mnr Pretorius, moenie toelaat dat jou geloof in die Bybel jou verhoed om die geregtigheid van die Palestynse se saak en die Palestyne se reg tot selfbeskikking te verstaan nie.

 

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.