Gert Deysel

Beeld-gebruiker

Saru móét gekap word oor truie

deur Gert Deysel
2011-09-09 14:44


Die brief in Beeld  (2011-09-09 deur Sarel Myburg: Moenie Saru kap oor China-truie ) verwys:-

Saru is welverdiend in die spervuur omdat ondersteunersrugbytruie in China laat maak is. As dit ‘n goeie sakebesluit was, dan moet al Saru se sakebesluite bevraagteken word (miskien moet dit in alle gevalle bevraagteken word)!

Roof-truie  van China word op straathoeke teen ‘n tiende van die prys van Saru se amptelike truie bekom, tog beweer Sarel dat ondersteunerstruie goedkoper vir die publiek is. Vanwaar gehasie? Saru dra nie die publiek se belang op die hart nie - winsbejag as al wat van belang is.

Verder word Saru se buitensporige pryse deur Sarel geregverdig deur: Min. Trevor Manual se naam, indirek via die nasionale beplanningskomitee, te betrek, asook ander klerevervaardigers se soortgelyke besigheidspraktyke. Hoe op aarde gaan ons meer mense kry om te werk in Suid-Afrika as plaaslike ondernemings nie die eerste tree gee nie.

Wat Sarel verswyg is dat die regering (wat min. Trevor Manual insluit) ‘n beroep op die plaaslike besigheidsmark gedoen het om in samewerking die arbeidsmark te herbou.

Die grootste euwel tans in die wêreld is die weggee van besighede se bedryfsaktiwiteite aan ander lande, die sogenaamde ‘Outsourcing’, in die naam van ‘goeie besigheidsbesluite’.

Hoe is dit moontlik om blind te wees vir die feii dat ‘n land se arbeidsmark deur hierdie gierige hebsug vernietig word? Indië is ‘n goeie voorbeeld van ‘n eens armoedige land wat in nou kommersieël mededingend is deur ander lande se arbeidsmark te ondermyn!

Voeg hierby die newe-efekte van armoede in Suid-Afrika (misdaad, behuising, opvoeding…) dan is daar, myns insiens geen rede om nie vinger na Saru te wys nie.

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.