- Artikelopsies
- Deel
- Kry Beeld op
Springbok moet waai
deur Riempies Swanepoel
2011-07-13 14:07
Die Springbok-embleem moet weg!
Die Springbok-embleem is die laaste simbool van apartheid
wat weggeneem moet word.
Die Protea is 'n meer gepaste simbool wat ons
almal kan verteenwoordig.
Dink net die groot geskenk van versoening wat ons aan mnr. Mandela kan gee as ons die Springbok-embleem laat gaan voor die 2011 Rugby-Wêreldbeker in Nieu-Seeland.
My droom is dat Mandela en Helen Zille die
wentrofee aan die Proteas kan oorhandig in Nieu-Seeland.
Go Proteas!