A.D. Pelser, Stellenbosch

Beeld-gebruiker

Versoening in SA nodig

deur A.D. Pelser, Stellenbosch
2011-07-08 14:20

Wel gedaan Tim! Vice en van Niekerk moet liefs vrae stel eerder as stellings maak oor sake wat hulle glad nie verstaan nie.

Geskiedkundiges en politiese analitici kan hieroor debat voer, maar om moraliteit en etiek eensydig toe te pas is onsinnig en akademies oneerlik.

Almal in die konflik het opofferings gemaak, sommige baie meer as ander; dit is ironies dat ivoortoring-bewoners wat geen benul het nie van die Oos-Wes konflik in Afrika soveel dekking kry in Afrikanse media en dat (wit) Afrikaners uitgesonder word.

Was daar geen Engelse soldate nie? Het geen Engelssprekendes voordeel getrek uit apartheid nie? Het geen swartes en bruines daaruit voordeel getrek nie?

Soos jy tereg adviseer, tyd om aan te beweeg en stryders in die bosoorlog hulle eer en waardigheid te gun, hulle verdien dit!

Die ander kant het hul weergawe van die konflik tot vervelens toe voorgehou, audi alteram partem. Dit is nodig vir versoening in SA!


 

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
35 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.