Luke

Beeld-gebruiker

Vra eerder iets oor Dozi, Kurt

deur Luke
2011-08-02 07:51

Na aanleiding van die vraag op die web oor Tretchikoff waar 60% in 'n stadium "wie" geantwoord het, asook vele artikels waar vir kommentaar gevra word, wonder ek of die gemiddelde Afrikaner (tipiese Beeld-lesers) se algemene kennis bo 50% is?

Vergeet van Totius, die Groot Krokodil, naam van die grootste tak van die Oranjerivier - Apies, Tugela, Vaal?

Vra liewers wie karring aan met die lied "Soentjies vir jou" - Sonja, Dozi of Kurt?

Maar kan hulle vandag se onderwysstelsel kritiseer.

Ek sit in 'n posisie waar ek personeel moet evalueer en aanstel, maar wraggies, ek voel soms so skaam vir my eie volk se onkunde. Soms kom hulle self nie agter die kap van die byl oor werk wat hulle al vir jare doen nie.

Iewers in net die vorige geslag het 'n paar wiele ook maar lelik afgeval.

Hoe red mens die volk? 

 

 

Beoordeel hierdie artikel:
Lewer kommentaar op hierdie artikel
111 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.