Simon Riekert

Beeld-gebruiker

Wanneer is dit net 'n "lekker storie"?

deur Simon Riekert
2011-11-02 10:51

Joernaliste dink hulle is iets spesiaals; so ’n trappie bokant die gewone sterfling, mense met meer regte as ander burgers en dat die media hulself as verhewe bo die reg sien.

Dís die mening van ’n klomp ANC-parlementariërs sedert September 2011 toe die Inligtingskonsepwet vir “verdere konsultasie” onttrek is.

Twee ANC-LP’s, Luwellyn Landers en Cecil Burgess, is die dryfvere agter die wetsontwerp. Die reg om “geklassifiseerde” inligting te publiseer sal deur die wet gereguleer word; inligting wat duidelik in openbare belang is.

’n Tameletjie vir sommige wie die media om die een of ander rede wil vermy en andersyds ’n miskenning van die demokratiese reg vir die joernalis wie se werk dit is om inligting in berigte te omskep.

Of nie?

In die werksplek is die vrye vloei van inligting vir werkers en hul vakbonde ononderhandelbaar, want sou dit gereguleer word, sal beperkings alle vlakke van die samelewing raak, nie net die werksplekke nie, sê hulle.

Wanneer is inligting (wat ’n storie kan word) in die openbare belang? Watter skade doen dit aan die samelewing om daardie inligting van die publiek te weerhou, en as dit uitgelek het – is dit dan nog “geheim”?

Artikel 16 van die Grondwet se Handves van Menseregte bevat onder andere die reg op ontvangs van inligting en idees, wat natuurlik sal insluit die vryheid van die media en die pers. So is propaganda wat kan lei tot oorlog, aanhitsing tot geweld en haatspraak en dit wat reeds strafbaar is, naamlik laster en die publikasie van inligting met die oog op kwaadwillige bedoeling, reeds gereguleer.

Dit, so lyk dit vir my, maak goeie joernalistiek nie ’n maklike taak nie en in hierdie konteks het geen joernalis meer regte as die gewone burger nie. Daar is etiese kodes vir joernaliste wat eerlikheid en akkurate verslagdoening van insidente en inligting in openbare belang reguleer. Objektiwiteit dus-sonder vrees of voordeel.

My vraag is, is inligting oor mnr. Fikile Mbalula se beweerde buite-egtelike verhouding in die openbare belang, of net nog ’n "juicy" storie?

Beoordeel hierdie artikel:

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.