2010-08-28 06:00
Reisigers wat op die N2 verby Albertinia, tussen Port Elizabeth en Kaapstad, jaag kan gerus indraai en eers ’n bietjie asem skep en egte plattelandse rustigheid ervaar.
2010-08-28 06:00
Lente is om die draai en Karla Janse van Vuuren en Marzanne van den Berg het ’n paar gereelde reisigers
gevra waar hulle graag die bloeiselseisoen wil welkom heet.
2010-08-28 06:00
Die diamantdorpie Cullinan se ware kleure wys wanneer ’n mens tussendeur besoeke aan historiese plekke agteroor sit en uitspan in ’n restaurant, kuierplek of ’n “ougoed”- winkel.
2010-08-28 06:00
As jy by die see (of eintlik op enige plek) wil tuinmaak, moet jy nie ’n gegewe perd in die bek kyk nie.
2010-08-20 23:00
Suid-Afrika se witwyne, veral dié in koeler streke, het die merkwaardige vermoë om juis deur bottelveroudering bevoordeel te word.
2010-08-20 23:00
Daar is op dié eiland van beperkte omvang heelwat te ?sien as jy uit die hoofdorp, oftewel die chora, ry.
2010-08-20 23:00
Iewers kraak ’n tak en ’n onsigbare voël maak kapsie teen die geraas. Tussen die spatsels sonlig bly baie van die bos se geheime in donker dieptes weggesteek.
2010-08-14 06:00
Groot Marico se mampoer en water het toorkrag, vertel die inwoners sommer vinnig-vinnig as jy daar aankom: As jy dit eers gedrink het, kom jy altyd weer terug.
2010-08-14 06:00
’n Swart maanlandskap met kraters en gestolde lawa. Terwyl jy die vulkaniese berg in ’n taai superviertrekbus uitklouter, is klein krake waaruit gas borrel en oorblyfsels van uitbarstings om jou te sien.
2010-08-14 06:00
Hengelaars en watersportentoesiaste moet seker maak dat hulle nog vandag en môre die Nasionale Bootskou en Duikekspo in die Dome in North- riding, Johannesburg, bywoon.
2010-08-14 06:00
Die Hemel-en-aarde-wynstreek buite Hermanus wynstreek word beny vir sy pinot noir en chardonnay.