G’n droogte-kommer met ‘Sedums’ in tuin

2011-12-09 23:19

Sedum Acre. Foto’s: Geoff Redman

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

As dit so warm raak in die somer wil ’n mens nie sukkel met plante vol nukke en wat nie die hitte kan verdra nie. Jy soek tawwe tienies wat meestal vir hulself sorg en altyd mooi lyk in die tuin of in potte. Sommige Sedums is die perfekte keuse hiervoor.

Die Sedums is oor die algemeen ’n groot genus van verskillende spesies en baie hibriede met ’n variasie in vorm, groeiwyse en klimaatvereiste. Party hou van koue en verdra nie hitte nie, terwyl ander weer hittebestand is, maar nie teen kwaai koue nie. Daar is een­jariges, kruipende, kruidagtige grondbedekkers tot redelike groot struike. ’n Belangrike kenmerk wat hulle egter gemeen het, is ’n vermoë om water in hul blare te berg.

Van die kruipende of polvormige soorte wat uiterste groeitoestande kan verdra, word dikwels op geboue se dakke in die Noordelike Halfrond geplant, waar hulle help met isolering teen koue. In Engels staan hulle as stonecrop, goldmoss en biting stonecrop bekend, en een spesie genaamd Sedum acre het selfs die interessante volksnaam welcome home husband though never so drunk!.

Plaaslik is daar deesdae ’n hele paar nuwe soorte beskikbaar en selfs van die outydses wat mettertyd stoom verloor het, word nou weer gekweek. Hulle word ingespan as rotstuinplante, grondbedekkers op die voorgrond van waterslim randakkers, in potte of hangmandjies geplant omdat hulle so oulik daarin lyk en ook gebruik in die hedendaagse vertikale tuine wat teen mure staangemaak word, omdat hulle vlak wortelstelsels het wat in min grond sal anker.

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.