Drie van die vier slagoffers van Maandag se treinongeluk naby Stellenbosch is
geïdentifiseer.
|
||||
|
|
|
||
| Jou wêreld, Jou koerant | ||||
|
Vennote
|
|
Sake24
|
hoofstorie |
06/01/2009 10:58 - (SA) |
|||||||||||
|
Drie van die vier slagoffers van Maandag se treinongeluk naby Stellenbosch is
geïdentifiseer.
Krieket
Suid-Afrika, wat 'n wenteiken van 376 gestel is, het teruggeveg ná 'n vroeë terugslag in sy tweede beurt in die derde kriekettoets teen Australië.Suid-Afrika
Met net ’n kortbroek en sokkies aan het ’n Pretoriase man sy vuurwapen gegryp, in sy motor gespring en agter drie booswigte aan gejaag wat hom en sy gesin in hul huis oorval en beroof het.Suid-Afrika
Twee dae ná die nuus van haar nege onderskeidings is die pa van ’n matrikulant van Limpopo dood.SPORT
Die veelbesproke John McFarland kan in die afsienbare toekoms sy pligte as verdedigings-afrigter van die Super14-rugbyspan van die Bulls hervat. |
PROTEAS VEG STEEDS
Suid-Afrika se Jacques Kallis boul Dinsdag op die vierde dag van die derde toets teen Australië in Sydney. Foto: Mike Bowers, Gallo Images Lees die berig. Telbord: 3de toets.
|
|||||||||||
|
AANWYSERS
MEER NUUS
|
||||||||||||
|
Suid-Afrika
Luke Watson se swart BMW het dit glo ontgeld nadat 'n ander motoris na bewering oor 'n rooi verkeerslig in Bellville gery het.Suid-Afrika
Die polisie hoop om spoedig ’n man te arresteer wat ’n egpaar langs Rigellaan in die ooste van Pretoria oorval en die vrou verkrag het.Suid-Afrika
Bygelowe en fatalistiese oortuigings het ’n beduidende invloed op padongelukke in Suid-Afrika.Suid-Afrika
’n Geesdriftige jagter en ma van twee dogtertjies is met ’n skietwond in die maag in haar huis dood aangetref. Wêreld
Selfs nog voordat hy sy koffer in die Withuis kon uitpak, lyk dit of mnr. Barack Obama, aangewese Amerikaanse president, probleme het.Suid-Afrika
Mnr. Jacob Zuma, ANC-leier, trou na verwagting binnekort ’n vyfde keer.Wêreld
Die sanger Stef Bos het reeds die harte van Suid-Afrikaners gewen met sy unieke sang - en nou klaarblyklik ook die hart van 'n kleindogter van oudstaatspresident P.W. Botha.
Kragkrisis
Die kans op beurtkragmaatreëls vandeesmaand is nie so groot soos vroeër gereken is nie.Suid-Afrika
Miljoene rande se skade is aan die Mbombela-stadion in Nelspruit aangerig toe ’n hyskraan tydens ’n storm omgeval het.Wêreld
’n Bietjie alkohol kan moontlik die breinselle fikser maak en só die risiko vir Alzheimersiekte verlaag. Suid-Afrika
Heyneke Meyer, gewese afrigter van die Blou Bulle, is vir ’n onbepaalde tyd in Suid-Afrika omdat albei sy skoonouers ernstig siek is. |
Suid-Afrika
’n Vooraanstaande plaaslike ANC-politikus is voor sy huis en ten aanskoue van sy seun doodgeskiet.Wêreld
’n Waaghals is gelukkig om te leef nadat hy van ’n brug gespring en sy valskerm nie oopgegaan het nie. Suid-Afrika
Sy het haar boeglam geskrik toe ’n dodelike bosveldkobra haar ná haar Sondagmiddagslapie ingewag het.Suid-Afrika
’n Vermeende verkragter is onder polisiebewaring in die hospitaal nadat gemeenskapslede hom aangekeer en aangerand het.Wêreld
Israelse tenks, vegvliegtuie en grondtroepe het gister hewige aanvalle op dié stad gedoen en die Israelse minister van verdediging het gesê die aanval op Hamas-militante in die Palestynse enklave sal voortgaan totdat Israel veilig is.Suid-Afrika
"Halfnaak moes ek die aanvallers probeer afweer, want my hemp is flenters geskeur. Ek kon nie vastrap of hardloop nie, want my sandale is onder my uitgeslaan."Suid-Afrika
Die DA wil hê mev. Naledi Pandor, minister van onderwys, moet ’n onafhanklike ondersoek na die 2008-matriekuitslae van stapel stuur.Suid-Afrika
'n Vrou wat na bewering R20 000 geleen het aan die organiseerder wat 'n konsert van Steve Hofmeyr in Hartenbos afgestel het, dreig met regsaksie om die geld terug te kry.Wêreld
’n Babbelas van oordadige inname oor die feestyd?Wêreld
Ná ’n regstryd van tien jaar het ’n Italiaanse vrou daarin geslaag om haar huwelik ongeldig te laat verklaar omdat haar man die aand van hul troue dagga gerook het.In-Diepte en By
Lucky Tembo knoop sy hemp tot op sy naeltjie oop, skop sy gehawende sandale af en gaan sit op ’n leë verfblik in die koelte van ’n groot boom. Sy toonnaels is rooi geverf. |
|||||||||||
|
|
||||||||||||
|
vind
Beeld se bloggers
Liam Del CarmeMorris Gilbert Gert vd Westhuizen Edward Bottomley Sarel vd Walt Hennie Brandt Alet Rademeyer Marga Ley Ferdi Greyling Lood-se-blog Politieke Potjie Boksemdais
TROETELDIERE
Gee mense vir hul troeteldiere presente, en indien wel, wat? Lees Marga Ley se blog oor hierdie onderwerp hier. Kyk ook na foto's van troeteldiere hier. Stuur foto's van troeteldiere na troeteldier@beeld.com.
vind jou ou skoolvriende
Kies jou skool se provinsie |
|
|