“Jong, dis rugby wat ’n ou so grys maak!"
Louise Ferreira praat oor Thomas Ferreira se pad na herstel en Janice Keogh oor die afgelope week se persvryheid-verhoor.
Eers as Christus ons vrymaak, sal ons waarlik vry wees, betoog die Johannes-evangelie. Kan ’n mens weet in watter mate Christus jou al vry gemaak het?
Vandag se spotprente: Spotprente · Spotprente Januarie 2012 · Spotprente Desember
Galerye · Lesersfoto’s · Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
Die ANC se beheptheid daarmee om alles in die land te wil beheer, het vandeesweek weer uitgeslaan in sy voorlegging aan die kommissie vir persvryheid.
Die skop in die tande wat Suid-Afrika pas by die Afrika-Unie (AU) in Addis Abeba gekry het, is ’n ontnugterende les vir die Zuma-regering: “Jy oorskat jou rol in en namens Afrika.”
Die nuwe korrupsie-waghond Corruption Watch (CW) is die hoopvolste inisiatief in die laaste jare in die stryd teen korrupsie.
Maak jy twee kolomme in ’n lysie – een met sake waaraan jy niks kan doen nie en een met sake waar-aan jy dalk wel iets kan doen, is die eerste kolom langer.
Dit sal pres. Jacob Zuma en sy regering betaam om die boodskap ter harte te neem dat die howe toegelaat moet word om hul werk ingevolge die Grondwet sonder vrees te doen.
Die maatskaplike toelaes wat die regering aan amper 15?miljoen mense betaal, het ’n tweesnydende swaard geword.
Namens vele gelowiges, dankie aan genl. Johan van der Merwe, wat die moed van sy oortuiging het om die waarheid oor Belhar te ontbloot.
Een van die laaste erekodes wat in beroepsport oorgebly het, is dat jou land áltyd belangriker as jou provinsie of klub is. Nasionale trots is immers op die spel.
Wanneer state polities bots, reik hulle verklarings uit, hou toesprake, ensovoorts, waarmee hulle ’n bepaalde politieke effek wil verkry.
Twee weke lank prut die regering se groenskrif van 84 bladsye oor die toekoms van naskoolse onderwys nou al, wat genoeg tydsverloop is om dit in oënskou te nem.
Die woelinge in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika hou waarskynlik verband met die politieke, ekonomiese en kulturele oorgangstyd wat ons beleef.
Baie WB-2011 spelers is vandeesweek weens beserings lamgelê en die Bokke word nie gespaar nie. Hoe dink jy gaan dit hul Fidji-wedstryd raak?
Hulle gaan maklik wen. 12% 660 stemme
12
Die Bokke sal wen as hulle vroeg genoeg wakker en waaksaam speel. 55% 3007 stemme
55
Ek is bekommerd. 33% 1806 stemme
33
Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?
Om die volhoubare bestuur van Limpopo se regering te verseker is dit goed dat die nasionale regering hom daar laat geld en die snylem inlê.
As motoriste se optrede dwarsdeur die jaar gemonitor word, sal dit mettertyd lei tot gedragsveranderings wat lewens kan red.
Daar is groot risiko's, waarsku kenners.
The Descendants is een van vandeesweek se nuwe uitreikings.
Luukse karre: Al die nuwe modelle.
Klop die kilo’s deur ’n eetplan te kies wat vir jou werk.
Gesonde kos is ’n belangrike faktor in kinders se prestasievermoë.
’n Mens kan weer geluk vind nadat jy ’n huweliksmaat verloor het.
Akwariums en dieretuine is heerlike plekke om foto’s te neem.
'n Paar interessante boeke vir ywerige boekwurms.
CenturionEOH Recruitment SolutionsR400000 - R600000
Western CapeDie BurgerMarket Related
Johannesburg CBDEOH Recruitment SolutionsR435000 - R550000
CitiGolf 1.4i 5-dr MY042007R 69,995.00
320i2005R 149,900.00
Corolla Verso 160 MPV MY052006R 139,995.00
Houses R 4 300 000
Apartments / Flats R 2 500 000
Houses R 5 475 000
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!