opinieRSS

Opinie

 HoofArtikels

Kunswerk kan simpatie vir Zuma gee

223 keer gelees

Suid-Afrika het ’n ryk geskiedenis van proteskuns – kommentaar deur kritiese, vrydenkende skeppers wat oor dekades heen hul stemme laat hoor het teen onreg en vergrype.

 
HoofArtikels

Carolina se mense vra skoon water

185 keer gelees

Inwoners van Carolina kan reeds sedert middel Januarie nie die dorp se kraanwater drink nie omdat dit glo so suur is soos batterysuur.

HoofArtikels

Staat durf sy burgery nie onderskat

329 keer gelees

Die bemoedigende aspek van die politieke en geregtelike chaos oor lt.genl. Richard Mdluli, spioenbaas van die polisie, is dat burgerleiers na vore tree om Suid-Afrika as ’n regstaat te beskerm.

HoofArtikels

Howe wat agteruit boer wek kommer

364 keer gelees

Dis algemene kennis dat die dag-tot-dag funksionering van die ­howe skandelik agteruitgaan tot nadeel van die publiek, wat veronderstel is om op flink, parate en kragdadige regspleging te kan staatmaak.

HoofArtikels

Skolerugby het hulle nie nodig

589 keer gelees

Die tweede voorval van geweld teenoor ’n skeidsregter by ’n skolerugbywedstryd moet ten sterkste veroordeel word. Dié boewery moet dadelik met ferm optrede gestop word.

 
HoofArtikels

'n Woord onderweg

André van Niekerk 222 keer gelees

Hoe gee ’n mens rekenskap van moeilike aspekte van geloof soos “hemelvaart” en die “uitstorting” van die Heilige Gees?

HoofArtikels

Cosatu trap op regte in Grondwet

490 keer gelees

Die bloed in Johannesburg se strate was Dinsdag die getuienis van Cosatu se “verbintenis tot demokrasie”.

My News Header

Murray het kuns vir eie gewin ‘verkrag’

Reinhold Swart van Bellville skryf: 0 menings | 1072 keer gelees |

Brett Murray het as ’n “liefdevolle” gesinsman met twee kinders gewetenloos ’n spies in die sy van ’n ander gesinsman gedruk in sy sogenaamde stryd om magsmisbruik en onsedelike leefwyse bloot te lê, letterlik en figuurlik.

Meer van ons gebruikers
Nog kommentaar
HoofArtikels

Zuma moet dié minister trekpas gee

548 keer gelees

Die dood van Roy Padayachie, minister van staatsdiens en administrasie, gee pres. Jacob Zuma die geleentheid om sy kabinet te skommel.

HoofArtikels

'n Woord onderweg

186 keer gelees

Ons verwatering van die liefdesgebod red nie ons eie sienswyse nie. Dit verklap eerder ons stand van geloofsvertroue en toon dat ons godsdiens maar net gewone volksvroomheid is.

HoofArtikels

Minister se kop moet ook waai

1200 keer gelees

Of Nazir Alli gedwing is om as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) te bedank en of hy dit om eerbare redes gedoen het, maak nie werklik saak nie.

HoofArtikels

Hollande sal Merkel moet leer hanteer

390 keer gelees

Europa staan op sy kop. Net waar jy kyk, laat die kiesers hul regerings val; oral is die kiesers in opstand teen wie ook al regeer.

 

Wat sê jy?

Baie WB-2011 spelers is vandeesweek weens beserings lamgelê en die Bokke word nie gespaar nie. Hoe dink jy gaan dit hul Fidji-wedstryd raak?

Vorige Uitslae · Waaroor sal ons stem?

HoofArtikels

Praat is altyd beter as die alternatiewe

292 keer gelees

’n Samelewing waar praat, gesprek en debat nie die basis van die daaglikse omgang en besluitneming is nie, is ’n plek waar klein groepies in die politiek en elders die mag beheer en die res van die mense uitsluit.

HoofArtikels

Pantoffels ondermyn staatsgesag

1178 keer gelees

Die spektakel van ’n lugmagkolonel wat in vol uniform en pienk pantoffels inkopies doen, is ernstiger as wat dit snaaks is.

Binne Beeld

 
Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.