Ander stories in... Opinie...
Die bloed in Johannesburg se strate was Dinsdag die getuienis van Cosatu se “verbintenis tot demokrasie”.
Dis algemene kennis dat die dag-tot-dag funksionering van die howe skandelik agteruitgaan tot nadeel van die publiek, wat veronderstel is om op flink, parate en kragdadige regspleging te kan staatmaak.
Die tweede voorval van geweld teenoor ’n skeidsregter by ’n skolerugbywedstryd moet ten sterkste veroordeel word. Dié boewery moet dadelik met ferm optrede gestop word.