hoofartikels

Kunswerk kan simpatie vir Zuma gee

2012-05-21 22:35

Suid-Afrika het ’n ryk geskiedenis van proteskuns – kommentaar deur kritiese, vrydenkende skeppers wat oor dekades heen hul stemme laat hoor het teen onreg en vergrype.

Carolina se mense vra skoon water

2012-05-20 21:39

Inwoners van Carolina kan reeds sedert middel Januarie nie die dorp se kraanwater drink nie omdat dit glo so suur is soos batterysuur.

'n Woord onderweg

2012-05-18 23:57

Hoe gee ’n mens rekenskap van moeilike aspekte van geloof soos “hemelvaart” en die “uitstorting” van die Heilige Gees?

Cosatu trap op regte in Grondwet

2012-05-16 23:14

Die bloed in Johannesburg se strate was Dinsdag die getuienis van Cosatu se “verbintenis tot demokrasie”.

rugby

Skolerugby het hulle nie nodig

2012-05-14 23:00

Die tweede voorval van geweld teenoor ’n skeidsregter by ’n skolerugbywedstryd moet ten sterkste veroordeel word. Dié boewery moet dadelik met ferm optrede gestop word.

'n Woord onderweg

2012-05-11 23:24

Ons verwatering van die liefdesgebod red nie ons eie sienswyse nie. Dit verklap eerder ons stand van geloofsvertroue en toon dat ons godsdiens maar net gewone volksvroomheid is.

 

 

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Staat durf sy burgery nie onderskat

2012-05-17 23:02

Die bemoedigende aspek van die politieke en geregtelike chaos oor lt.genl. Richard Mdluli, spioenbaas van die polisie, is dat burgerleiers na vore tree om Suid-Afrika as ’n regstaat te beskerm.

hof

Howe wat agteruit boer wek kommer

2012-05-15 23:01

Dis algemene kennis dat die dag-tot-dag funksionering van die ­howe skandelik agteruitgaan tot nadeel van die publiek, wat veronderstel is om op flink, parate en kragdadige regspleging te kan staatmaak.

Zuma moet dié minister trekpas gee

2012-05-13 21:39

Die dood van Roy Padayachie, minister van staatsdiens en administrasie, gee pres. Jacob Zuma die geleentheid om sy kabinet te skommel.

Mdluli wys ANC se impotensie

2012-05-11 23:24

Lt.genl. Richard Mdluli se gedwonge “herontplooiing” uit sy politiek potente pos as die polisie se hoof van misdaadintelligensie is meer as net sinies.

Binne Beeld

Minister se kop moet ook waai

2012-05-09 23:00

Of Nazir Alli gedwing is om as uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) te bedank en of hy dit om eerbare redes gedoen het, maak nie werklik saak nie.

Hollande sal Merkel moet leer hanteer

2012-05-07 22:07

Europa staan op sy kop. Net waar jy kyk, laat die kiesers hul regerings val; oral is die kiesers in opstand teen wie ook al regeer.

Kla Mdluli aan, of Zuma is aandadig

2012-05-03 21:24

Die skorsing van adv. Glynnis Breytenbach en die skrapping ­van die vervolging teen lt.genl. Richard Mdluli is ’n onheilspellende ontwikkeling.

Só dien ANC nie die demokrasie

2012-05-01 21:38

Die ANC doen homself graag voor as dié groot bewaker van die demokrasie. Die harde werklikheid is dat sy oggend- en aandpraatjies nie ooreenstem nie.

Regering se arrogansie lei tot fiasko

2012-04-29 22:19

Die fiasko is die gevolg van die arrogansie waarmee die stelsel opgedwing is deur ’n regerende klas wat dink die middelklas het ’n weduwee se kruik wat maar net sal aanhou skink.

Mbalula se onthaal was geldmors

2012-04-25 20:49

Mnr. Fikile Mbalula, minister van sport, het nie die belange van Suid-Afrikaanse sport voorop gestel toe hy ingestem het tot verlede jaar se glansgeleentheid in Sun City waar Suid-Afrika se sportsterre vereer is nie.

Dié mediese eise is bloot ’n simptoom

2012-04-23 22:50

Enige goeie dokter weet jy moenie die simptome behandel nie, maar ’n goeie diagnose lewer en die oorsaak van die siekte takel.

Skokvideo dra ’n diep simboliek

2012-04-19 21:51

Verkragting is nie ’n eenvoudige probleem met ’n eenvoudige oplossing nie. Dit is ’n verwikkelde kwessie waarin mag ’n sleutelrol speel.

 

Praat is altyd beter as die alternatiewe

2012-05-08 23:32

’n Samelewing waar praat, gesprek en debat nie die basis van die daaglikse omgang en besluitneming is nie, is ’n plek waar klein groepies in die politiek en elders die mag beheer en die res van die mense uitsluit.

Pantoffels ondermyn staatsgesag

2012-05-06 21:02

Die spektakel van ’n lugmagkolonel wat in vol uniform en pienk pantoffels inkopies doen, is ernstiger as wat dit snaaks is.

Bewaar rol van howe soos goud

2012-05-02 22:24

Die belang van die regbank en sy onafhanklikheid is onderstreep toe die elektroniese tolstelsel in die hooggeregshof gestop is.

Tolprojek klein teen dié wat kom

2012-04-30 22:15

Vir ’n salaristrekker lyk die miljarde rande wat aan die elektroniese tolstelsel bestee is na enorme bedrae. Vir die regering is dit nie.

rugby

Te ligte straf vir geweld in skolerugby

2012-04-27 06:00

Geen rugbywedstryd kan sonder ’n skeidsregter gespeel word nie. Daarom is dit kommerwekkend dat geweld teen skeidsregters blykbaar wêreldwyd aan die toeneem is.

Metro

As korrupsie nie meer skok nie ...

2012-04-24 22:24

Wat is die ergste: die bevinding dat meer as die helfte van Johannesburg se metropolisie korrup is, of dat dit nie eens meer skok­nuus is nie?

Sisulu deel skuld vir die gemors

2012-04-22 21:55

Die verslag waarluidens die Suid- Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) tans nie die vermoë het om Suid-Afrika te beskerm nie, opper verskeie belangrike kwessies.

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.