2012-05-03 21:24
Die skorsing van adv. Glynnis Breytenbach en die skrapping van die vervolging teen lt.genl. Richard Mdluli is ’n onheilspellende ontwikkeling.
2012-05-02 22:24
Die belang van die regbank en sy onafhanklikheid is onderstreep toe die elektroniese tolstelsel in die hooggeregshof gestop is.
2012-04-30 22:15
Vir ’n salaristrekker lyk die miljarde rande wat aan die elektroniese tolstelsel bestee is na enorme
bedrae. Vir die regering is dit nie.
2012-04-27 16:38
Ook die ys op die berg Hermon is so ’n bron in die somer, wanneer dit nie in Palestina reën nie. Die dou wat afdaal – sommige beweer tot 40?mm per maand – sorg dat grasse en gewasse kan groei sodat diere en mense kan lewe.
2012-04-25 20:49
Mnr. Fikile Mbalula, minister van sport, het nie die belange van Suid-Afrikaanse sport voorop gestel toe hy ingestem het tot verlede jaar se glansgeleentheid in Sun City waar Suid-Afrika se sportsterre vereer is nie.
2012-04-23 22:50
Enige goeie dokter weet jy moenie die simptome behandel nie, maar ’n goeie diagnose lewer en die oorsaak van die siekte takel.
2012-04-19 21:51
Verkragting is nie ’n eenvoudige probleem met ’n eenvoudige oplossing nie. Dit is ’n verwikkelde kwessie waarin mag ’n sleutelrol speel.
2012-04-17 21:24
Verbruikers sal vorentoe die hand diep in die sak moet steek weens die regering se swak bestuur en gebrekkige instandhouding van infrastruktuur.
2012-04-15 22:13
Hulle mag nie toegelaat word om deel te word van die probleem van wetteloosheid nie. Op dié manier stel hulle die publiek se lewens in gevaar.
2012-04-11 22:50
Die ANC spog graag daarmee dat hy ’n demokratiese organisasie is. Dis ’n persepsie wat diep gewortel is in die Suid-Afrikaanse politiek.
2012-04-09 21:39
Sodra ’n mens dink niks méér kan skeefloop in die toprange van die polisie nie, word mnr. Nathi Mthethwa beskuldig van die misbruik van geld uit misdaadintelligensie se noodfonds.