Om op te kyk en in te neem

Annemarie van der Walt 1 keer gelees

Een oomblik knoop ons nog jasse toe tot onder die kinnebak, die volgende oomblik moet ’n mens selfs die ligste aantrekding laat waai in die hittige aankondiging van die nuwe seisoen.

Tim du Plessis

Net nie weer soos met ET

Tim du Plessis 53 keer gelees

Met elke nuwe verwikkeling in die Bees Roux-sage word die krater groter wat Bok-afrigter Peter de Villiers van hom gemaak het met sy simpel uitsprake daaroor.

Cecile Cilliers

Ons aandele in Mlindi se sukses!

Cecile Cilliers 338 keer gelees

Mlindi in ’n balletsprong, sy bene opvallend gespierd, sy lyf ’n sekelslag, sy leermeester se goedkeurende gesig op die agtergrond.

Gasrubriekskrywers

Gespeen van Ma Staat

Gasrubriekskrywers 456 keer gelees

Die huidige stakings het by my die gevoel gewek dat die regering as onderhandelingsvennoot sake spoedig sou ontlont.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 2398 keer gelees

Die wag voor die mond van die Springbok-rugby-afrigter is klaarblyklik op ’n solidarity strike met staatsdienswerkers.

Wilhelm Jordaan

... en dankie ook aan die diere!

Wilhelm Jordaan 622 keer gelees

Dan op ’n heuglike dag (miskien deur die oë van ’n kleinkind) ontdek jy die dier in jou (en in ander) is nie dood nie. Lank lewe die dier!

Ferdi Greyling

Krake waar die lig inkom

Ferdi Greyling 3 menings | 1019 keer gelees

Dit lyk of ’n uitrafeling van die ANC-Cosatu-SAKP-alliansie dalk ophande is. En as dit die geval is, kan die rigtings wat dit gaan inslaan en die uitkomste wat dit gaan hê fassinerende politiek wees.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Blouwillemaandag
    Wat maak lykbesorgers tydens sloerstaking? - 4476 keer gelees
  2. Gasrubriekskrywers
    Dit gaan oor mev. Ngobeni ... - 3335 keer gelees
  3. Lood se Praatjies
    Lood se praatjies - 2075 keer gelees
  4. Elise Tempelhoff
    Verwarring, woede, vernietiging! - 1914 keer gelees
  5. Henry Jeffreys
    ’n Instink vir oorlewing - 1050 keer gelees
Henry Jeffreys

’n Instink vir oorlewing

Henry Jeffreys 1169 keer gelees

’n Maand gelede staan ek voor Luthuli-huis in Johannesburg se Sauerstraat en kyk na die spektakel van pres. Jacob Zuma en sy kabinetslede se weeklikse besoek aan die ANC-hoofkwartier vir partypolitieke aktiwiteite.

Gasrubriekskrywers

Dit gaan oor mev. Ngobeni ...

Gasrubriekskrywers 3476 keer gelees

Haar hande het Vrydag vreeslik gebewe, en toe ek haar teen my vasdruk, meneer, het ek gevoel dit bewe oor haar hele lyf.

Blouwillemaandag

Wat maak lykbesorgers tydens sloerstaking?

Blouwillemaandag 4679 keer gelees

Nee, my Kroon, jou plek is leeg en jou stem is stil hier aan ons kant as ons jou so nodig het (moet ek sê, soos altyd).

binne beeld

Gasrubriekskrywers

Eet, drink, liefhê bied sin

Gasrubriekskrywers 3688 keer gelees

Die Bybelboek Prediker se siniese uitkyk op die lewe is bekend: Alles is ’n gejaag na wind. Alles kom tot niks. Die Prediker maak hierdie uitspraak nie sommer terloops nie.

Elise Tempelhoff

Verwarring, woede, vernietiging!

Elise Tempelhoff 2149 keer gelees

Gewone mense in dié plekke – en dis nie eens almal nie – vertel dieselfde storie: Hul lewens het tot stilstand gekom.

Annemarie van der Walt

Hardloop, maar kom altyd terug

Annemarie van der Walt 612 keer gelees

Maar Flora het eindelik ’n man gekry wat sy man kan staan, skoene of nie. En al hol hy lang ente die verte in, kom hy altyd weer terug.

Henry Jeffreys

ANC in sy kwaad gesterk

Henry Jeffreys 5 menings | 827 keer gelees

In elk geval is dit moeilik om te sien watter deel van die SAUK se sake so ernstig is dat daar ’n sluier van geheimhouding oor getrek moet word.

Wilhelm Jordaan

Die skepper van die byna niks

Wilhelm Jordaan 8125 keer gelees

Vals teenstellings het te doen met versus-denke – dis óf die Bybelboek Genesis se skeppingsverhaal óf evolusie. Kies nou!

Gasrubriekskrywers

Selfs in die onguns van hul tyd

Gasrubriekskrywers 855 keer gelees

“En, Heer, verhoor ons in ons laaste bede: Bevestig by die onguns van die tyd, bevestig tog ons werk in ewigheid.”

Gasrubriekskrywers

Om eenvoudig lief te hê

Gasrubriekskrywers 6 menings | 919 keer gelees

Godsdiens is so oud soos die mens. Opgrawings bevestig dit. Biblioteke vol is daaroor geskryf. Godsdiens is ’n ingewikkelde saak.

Neels Jackson

Op soek na die ‘veldhoendertjies’

Neels Jackson 371 keer gelees

“Veldhoendertjies”. Ek het dié mooi beskrywende woord van oom Owie Heyns geleer. Daarmee het oom Owie ’n hele klomp geveerdes onder een sambreelterm saamgegooi.

Annemarie van der Walt

Dankiesê vir liefde wat gedeel is

Annemarie van der Walt 182 keer gelees

Daar is stories wat in hoeke wegkruip en g’n mens kry hulle uitgekrap om te vertel nie; oor ander struikel jy so in die verbygaan en dink “hm?”, en dan is daar dié wat ka-dwa in jou skoot val.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 608 keer gelees

Met dié dat die regering hom blykbaar aan geen kritiek oor sy beoogde mediawette gaan steur nie, het Lood gedink dis gepas dat ons maar begin wonder wie sou kon dien as lede van die media-appèltribunaal.

Cecile Cilliers

Hoe sal hy weet as hy nie luister?

Cecile Cilliers 129 keer gelees

Ek het eintlik geen reg om tot die gesprek toe te tree nie, want niks kwalifiseer my daarvoor nie. Ek het geen joernalistieke graad agter my naam nie, het geen opleiding as verslaggewer ontvang nie.

Henry Jeffreys

Media word in lokval gelei

Henry Jeffreys 5 menings | 578 keer gelees

Die Grondwet het om goeie redes nié die media aan enige statutêre reëls onderwerp nie, juis omdat die skrywers besef het dis hoe dit hoort in ’n volwasse demokrasie.

Gasrubriekskrywers

Uitdaging tot Mannedag

Gasrubriekskrywers 6 menings | 750 keer gelees

Die “ontmagtiging” van die man word al hoe meer simptomaties van ons tyd – selfs in die huwelik. Miskien is ’n “Mannedag” op ons jaarlikse kalender eersdaags nodig!

Gasrubriekskrywers

Hoe moet ék weet wat hy eet?

Gasrubriekskrywers 1132 keer gelees

Een van die gevaarlikste giere deesdae is die besit en aanhou van eksotiese diere soos drakies, klein primate, selfs dwerguiltjies ...

Tim du Plessis

Nare ou gevoel is terug

Tim du Plessis 22 menings | 1779 keer gelees

Vuil, verinneweerde landsvlaggies hier en daar op ’n motor is omtrent al wat jou vandag nog herinner aan daardie heuglike paar weke tussen 11 Junie en 11 Julie vanjaar.

Gasrubriekskrywers

Watse parlement is dít?

Gasrubriekskrywers 2 menings | 570 keer gelees

Dit was amper asof hy nooit weg was nie. Daar het hy op die podium van die Kubaanse parlement gestaan, met baard en olyfgroen uniform, met driftige handgebare en ’n gehoor wat aan sy lippe hang.

Cecile Cilliers

Goedjies op die kaggel wat skaaf

Cecile Cilliers 190 keer gelees

Ek beskou myself nie as ’n vergadervoël nie, maar goed, veral goedjies, word na my toe aangetrek soos skuifspelde na ’n magneet.

Henry Jeffreys

Meet nie net in rand, sent

Henry Jeffreys 3 menings | 369 keer gelees

Te midde van dié plofbare debat word die vraag dikwels gevra: Verdien die media sy spesiale grondwetlike posisie?

Ferdi Greyling

’n Tuiskoms na ou leuens

Ferdi Greyling 31 menings | 2158 keer gelees

My geslag wit Suid-Afrikaners is die geslag wat as jong volwassenes in die 1980’s aan die NP gesê het “genoeg is genoeg”.

Blouwillemaandag

Daar is fantastiese heuwels in Bloemfontein

Blouwillemaandag 2279 keer gelees

Op pad veld toe ry ons by ’n ou, bontgeverfde kombi met gordyntjies verby. Op sy sykant staan : “Moenie lag nie, jou dogter kan hier binne wees!”

Annemarie van der Walt

Dis die nalatenskap van Andries

Annemarie van der Walt 499 keer gelees

Wys my ’n pad, enige pad, en ek wil die ding ry. My geit alleen is dit vir seker nie, daarvoor ken ek te veel siele wat ook geseënd is met of gebuk gaan onder wat ’n mens kan noem “die nalatenskap van Andries”.

Gasrubriekskrywers

’n Verdagte versoening

Gasrubriekskrywers 1 menings | 135 keer gelees

’n Paneelbespreking onder die sameroeperskap van prof. Njabulo Ndebele het ’n verkwikkende debat tussen van ons jong skrywers opgelewer wat hoop vir die toekoms gegee het.

Wilhelm Jordaan

’n Waarheid is nie tot elke prys

Wilhelm Jordaan 162 keer gelees

Dit is ingeskryf in die menslike geskiedenis dat ons kortstondig met die waarheid flankeer en ’n langduriger, intieme verhouding met die leuen aanknoop.

Gasrubriekskrywers

Lisensiekantoor-erediens

Gasrubriekskrywers 6 menings | 453 keer gelees

Suid-Afrika post-WB 2010 lewer nie goeie dienste op alle fronte nie. Jammer, maar vier bane op die snelweg na Pretoria is nie al wat tel nie.

Annemarie van der Walt

’n Dans tot in ’n nuwe liefde in

Annemarie van der Walt 358 keer gelees

Sy’t nooit leer dans nie. Nie regtig nie. Sy’t nooit na ’n bokjol gegaan tensy sy genooi is nie. Wat nooit gebeur het nie.

Henry Jeffreys

Die venster sál weer toe

Henry Jeffreys 6 menings | 402 keer gelees

Wat kan sakelui en gewone burgers in ander sfere doen om te verseker dat die momentum en die gees van vennootskap nie verlore gaan nie?

Gasrubriekskrywers

Blondie, ly jy ook aan die wêreld?

Gasrubriekskrywers 1566 keer gelees

Is dit wat met jou verkeerd is, Blondie? Jy is ’n simptoom van hierdie samelewing? Nóg een wat ly aan die ski­sofrenie van die jeug?

Blouwillemaandag

Snorre kan nie ’n nar wees: Hy laat ons huil

Blouwillemaandag 3947 keer gelees

Dik Daan sê dis ook in elk geval nie vir die spul Aussies om te besluit wie óns narre is nie, ons besluit al jare lank self daaroor.

Gasrubriekskrywers

’n Afrika-perspektief kort

Gasrubriekskrywers 91 keer gelees

Dit moet eintlik ook ’n geval van voor en ná wees: Voor en ná die bomaanvalle op 12 Julie in Kampala, Uganda, waarin 74 mense dood is.

Cecile Cilliers

Van rondskopding tot troosterkat

Cecile Cilliers 308 keer gelees

Mike vertel my van sy droom: ’n Kat, sê hy, hol al rondom sy bed, al rondom sy bed, spring af en toe op die bed en op hóm. Hy word in ’n angssweet wakker, kermend soos ’n klein hondjie.

Gasrubriekskrywers

Ons bid vir goeie vyande!

Gasrubriekskrywers 8 menings | 388 keer gelees

Jy kry twee soorte. Diegene wat werk vir ’n politieke toekoms en diegene wat dit teenwerk.

Gasrubriekskrywers

Ons paaie is met die maan gepla

Gasrubriekskrywers 212 keer gelees

Meisie-alleen op road trips is bevrydend; dis nou as sinkgate wat lyk of dit deur maanrotse veroorsaak is nie voor jou inspring nie.

Gasrubriekskrywers

Om die regte deur te sien

Gasrubriekskrywers 7 menings | 622 keer gelees

Gelowiges sal nog meer leer om by dié wat nie het nie te gaan sit en te gaan hoor wat hul diepste behoeftes is. Dit is wat Jesus gedoen het.

Gasrubriekskrywers

Spitfire-klank vir jou kar?

Gasrubriekskrywers 238 keer gelees

Ongelukkig versnel ’n elektriese sportmotor met die ekstatiese brulklank van ’n battery-aangedrewe rolstoel op pad na die eetsaal van ’n ouetehuis.

Annemarie van der Walt

Hoe die balju weer sy heil vind

Annemarie van der Walt 642 keer gelees

Die klavier is so skeef-skeef op ’n bakkie na sy huis toe en hy’t nagte omgespeel: Mozart, Liszt, Haydn, en ja, Chopin. Vanselfsprekend.

Gert van der Westhuizen

Haakplek of ’n keerpunt?

Gert van der Westhuizen 328 keer gelees

Nasionale sportspanne is deesdae veel meer as net 15 rugbyspelers of 11 sokkerspelers wat êrens op ’n veld rondhardloop.

Henry Jeffreys

Veg vir ’n kosbare vryheid

Henry Jeffreys 5 menings | 719 keer gelees

Die Polokwane-mediaspook blyk weer aan die loop te wees as ’n mens so luister na die land se twee voorste kommuniste, mnr. Gwede Man­tashe en dr. Blade Nzimande.

Gasrubriekskrywers

Ek wens daar was superhelde

Gasrubriekskrywers 326 keer gelees

Dit klink dalk simpel, maar ek wonder hoekom ’n Batman-agtige figuur nog nie in een van die wêreld se misdaadvoos stede verskyn het nie.

Gasrubriekskrywers

Miljoene in geloof gebind

Gasrubriekskrywers 7 menings | 1247 keer gelees

Christene word opgeroep om in ’n gesindheid van egte dialoog en nederige respek te getuig van die unieke werk van Jesus Christus.

Gasrubriekskrywers

Span wilddiewe vir kompos in!

Gasrubriekskrywers 305 keer gelees

’n Klompie jare gelede was ek diep betrokke by ondersoeke na onwettige roofdierhandel en -jagtery.

Cecile Cilliers

Kyk, dis ’n gans ander land dié

Cecile Cilliers 1218 keer gelees

En aan dié wete moet ons bly vasklou: Die verbondenheid van hierdie feesgeleentheid kán deurgedra word na elke dag.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 2622 keer gelees

Paris Hilton se eerste woorde nadat haar Playboy-vriendin weens die besit van dagga in hegtenis geneem is, was glo: “Sy’s my vriendin, finish en klaar!”

Ferdi Greyling

Talent soms nie genoeg

Ferdi Greyling 4 menings | 436 keer gelees

Dié week gaan twee van die laaste vier spanne uitval met die trofee net buite hul greep – en aan die einde van die week gaan een span oorbly en juigend staan op die flardes van ander se drome.

Gasrubriekskrywers

God van wen én verloor

Gasrubriekskrywers 1136 keer gelees

As ek God was, sou ek ook die Engelse ’n doel laat aanteken het, en dan nie laat tel nie. Net sodat die Engelse nooit weer ’n oorlog sal wen nie.

Gasrubriekskrywers

Die ritueel van bloedlose oorlog

Gasrubriekskrywers 463 keer gelees

Een verklaring vir die gewildheid van sportkonfrontasies is dat dit eintlik net ’n minder bloedige weergawe van oorlog is.

 
Gasrubriekskrywers

Wat SA wêreld kan leer

Gasrubriekskrywers 366 keer gelees

Net sodra ’n mens dink daar is ’n afname in konflik en vordering op die gebied van demokrasie is daar weer gebeure in Afrika wat jou hart in jou skoene laat sak.

Neels Jackson

Dit gaan veral oor mense

Neels Jackson 3 menings | 481 keer gelees

Maar die grootste ding wat deur die projek bereik is, is hoe al die mense van al die verskillende gemeenskappe daardeur verander is.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 2340 keer gelees

Daar kom ’n tyd in elke president se lewe dat jy net eenvoudig móét sê: Bogger dit alles, ek gaan nou China toe!

Cecile Cilliers

’n Man kan proe dis lekker wyn!

Cecile Cilliers 111 keer gelees

Natuurlik is vroue in elke opsig wonderlik, glo hy, maar watter vrou­ekomponis kan kers vashou by Mozart of Beethoven?

Gasrubriekskrywers

Regstaat subtiel bedreig

Gasrubriekskrywers 9 menings | 850 keer gelees

Nes in Suid-Afrika word in Nederland heftig gedebatteer oor wat die demokrasie eintlik behels en dis ’n debat waarvan Suid-Afrikaners kennis moet neem.

Ferdi Greyling

Hoe kies jy wat jy doen?

Ferdi Greyling 3 menings | 583 keer gelees

Deesdae word die wetenskap ook ingespan en dit lyk of dit ’n hele nuwe dimensie kan bring aan vrae oor wat ons reken reg en verkeerd is.

Blouwillemaandag

All Blacks, stropers ons groot bedreiging

Blouwillemaandag 4710 keer gelees

Ek was in daai jare so swak ingelig dat ek eers op my wittebrood agtergekom het dis net die Scope-meisies wat sterre dáár het.

Gasrubriekskrywers

Goeie waarde vir £21,95

Gasrubriekskrywers 104 keer gelees

Dames, in my teenwoordigheid is kniebuigings nou in orde. En here, ek sal u van nou af in ootmoed ’n wuif met die agterkant van my hand gee wanneer u die hoed vir my lig.

Tim du Plessis

Helen deur ’n sagte lens

Tim du Plessis 10 menings | 1500 keer gelees

Dis nogal opmerklik hoe die “lyn” van swart opinie­leiers oor die DA verander. Nie baie nie, maar tog. ’n Jaar of so gelede was hulle eenduidig afwysend.

Gert van der Westhuizen

Vuisvoos, maar tog lojaal

Gert van der Westhuizen 5 menings | 475 keer gelees

Ondersteuners van die Springbok-rugbyspan, en hopelik die spelers ook, sal 2010 nie baie lank wil onthou nie. Die jaar van sokker se WB 2010 is besig om ’n groot nagmerrie vir die nasionale rugbyspan te word.

Wilhelm Jordaan

Dopgehou deur die alsiende oog

Wilhelm Jordaan 212 keer gelees

Terwyl hy of sy ’n klas of wat afgee om aan belangriker sake aandag te gee, kom daar ’n selfoonoproep van pa: “Is jy nie veronderstel om in die klas te wees nie? Waar flenter jy al weer rond?”

Gasrubriekskrywers

Waar ís sy horlosie dan, mevrou?

Gasrubriekskrywers 339 keer gelees

Mans word gebore met ’n ingeboude horlosie – wat nie werk nie. Dit werk wanneer hy gebore word, maar dit gaan staan iewers in sy tienerjare en van daar af werk dit net mooi nooit weer nie.

Blouwillemaandag

Naas ‘drop’ steeds in my drome, soos Julius

Blouwillemaandag 9357 keer gelees

Ja nee, manne, hier te kort en daar te lank, maar die lank en die kort van die saak is dat jy in ’n huwelik altyd moet romanties wees.

Gasrubriekskrywers

Afrika moet in spieël kyk

Gasrubriekskrywers 210 keer gelees

Eers was dit Soedan in April. En die afgelope twee weke het Kenia en Rwanda se mense stembus toe gegaan om die brutale geweld van hul onlangse verlede uit te wis.

Annemarie van der Walt

’n Tromspeler se wiggies in tyd

Annemarie van der Walt 233 keer gelees

Ek het met een kort rit genoeg tienerwetenswaardighede versamel om ’n week lank te dien as inspirasie vir die strokiesprent Zits.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 1985 keer gelees

Deur dié koerant vas te hou, maak jy jou skuldig aan die besit van ’n afskrif van ’n vals bedankingsbrief van die premier van Mpumalanga.

Wilhelm Jordaan

Pastei vir ’n emosioneel leë maag

Wilhelm Jordaan 341 keer gelees

Daar is deesdae ’n arsenaal van afkortings wat lewensdidaktiek verskaf – as’t ware ’n kortbegrip om jou vir die lewe af te rig.

Gasrubriekskrywers

Ek moet dit van my bors af kry

Gasrubriekskrywers 952 keer gelees

Jare al loop ek en wroeg of my 15-jarige seun nie nog slimmer of groter sou gewees het as ek hom aan die bors gesoog het nie.

Gasrubriekskrywers

Magtiges van trone geruk

Gasrubriekskrywers 418 keer gelees

Hoekom bly die situasie so min of meer dieselfde 54 jaar nadat vroue dapper en moedig die mag van oudpremier J.G. Strijdom uitgedaag het?

Gasrubriekskrywers

Ons: nietige, vlietende parasiete

Gasrubriekskrywers 155 keer gelees

Ons het nie indrukwekkende katedrale in Suid-Afrika nie – inteendeel, ons doelbewus stroewe Calvinistiese kerkgeboue sal in die annale van argitektuur hoogstens onder die afdeling oor humoristiese pogings figureer.

Cecile Cilliers

’n Afrikaanse vlieg in barnsteen

Cecile Cilliers 678 keer gelees

Ja, maak vol en maak asseblief die voorruit skoon ... Ek is verwonderd. Jan, my middelkind, is in Kaapstad vir ’n kort besoek en waar hy ook al gaan of staan, praat hy Afrikaans.

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies 1738 keer gelees

Het iemand in die ANC al agtergekom sy nuwe mediawet het presies dieselfde naam as PW en Stoffel Botha se Wet op die Beskerming van Inligting van 1982?

Gasrubriekskrywers

Wee die kleefmyne van verlange!

Gasrubriekskrywers 383 keer gelees

Ek sit nou die dag en luister na ’n paar ouerige mans wat vir mekaar vertel wat hulle sou gedoen het as hulle nie reeds getroud was nie en nog jonk was.

Gasrubriekskrywers

As die dink die pas markeer

Gasrubriekskrywers 259 keer gelees

Toe my ouers ná skool gesê het vir ’n goeie werk moet ’n mens ’n bietjie gaan leer, het ’n nuwe wêreld vir my oopgegaan.

Cecile Cilliers

... en vye, en skaapvet op brood

Cecile Cilliers 356 keer gelees

Willem kyk deur die rooiwyn in sy glas na die kole wat in die vuurherd gloei. Ek verlang, sê hy. Ek verlang Karoo toe.

Wilhelm Jordaan

Kom glo saam met my in môre

Wilhelm Jordaan 363 keer gelees

Want wie met ’n hoë bewustheid bome plant – sonder om te weet of jy eendag in hul skaduwee sal sit en lees – plant terselfdertyd hoop.

Ferdi Greyling

ANC se lawwe NP-planne

Ferdi Greyling 8 menings | 767 keer gelees

Ek wonder of die ANC weet hoe baie soos die ou NP hulle is wanneer hulle ’n onafhanklike komitee wil stig wat die media in toom moet hou.

Gasrubriekskrywers

Dis ’n digitale Reformasie

Gasrubriekskrywers 2 menings | 362 keer gelees

Betrokkenheid by die digitale wêreld is nie langer ’n luukse nie. Of ons nou in die stad of die platteland bly, die nuwe digitale kultuur is op ons.

Annemarie van der Walt

Dit hê. Dat hê. Sus hê. So hê.

Annemarie van der Walt 221 keer gelees

Twee letters waarvan die grootste voordeel volgens my op ’n Scrabble-bord is: Altyd nuttig om daarmee van ’n lastige “h” ontslae te raak en die oordadige “e’s” af te paar.

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies

Lood se Praatjies 1965 keer gelees

Reg geraai: Dis ’n koerant waaraan die klankie van Suid-Afrika se regerende party kleef.

Wilhelm Jordaan

Die man vir wie alle togas pas

Wilhelm Jordaan 153 keer gelees

Saterdag, op Mandela-dag, was die naam Nelson Rolihlahla (“Moeilikheidmaker”) Mandela (92) internasionaal op baie mense se lippe en in hul harte

Blouwillemaandag

Winkeltrollie nou Bullebakkies se voorland

Blouwillemaandag 5066 keer gelees

Oom Johnny sê hy’t so koud gekry dat hy amper verlang het na 1970 en sy kliphard gevriesde army-tent daar by De Brug!

Neels Jackson

Ludwig se pou vs. die kragdrade

Neels Jackson 436 keer gelees

Nie een van hierdie poue is so flambojant soos hul uitheemse nefie nie. Inteendeel. Hulle is oor die algemeen maar vaalbruin.

Tim du Plessis

As jy oor iets gepraat het

Tim du Plessis 22 menings | 1255 keer gelees

Suid-Afrika word regeer deur ’n klomp praters. Hulle dink wanneer jy oor iets gepraat het, het jy iets gedoen. Hulle raak net doeners wanneer hulle regtig bedreig word.

Cecile Cilliers

Stiervegter met die kledy van lig

Cecile Cilliers 268 keer gelees

Die geveg teen iets wat dreig om ons te verswelg: die vulgariteit, banaliteit, die ordinêre alledaagse wat die moderne lewe geword het.

Lood se Praatjies

Lood se praatjies

Lood se Praatjies 2522 keer gelees

Nog ’n Suid-Afrikaner wat ’n bie­tjie by die Amerikaners gaan naam weggooi het, is die premier van Danfern, dr. Dan Roodt.

Wilhelm Jordaan

Met rooi hoed en nat pantoffels

Wilhelm Jordaan 1369 keer gelees

Eerder as om ’n omie of ’n tannie te word kan jy dalk werk aan die ewewig tussen die grasie van grysheid en onverbloemde stuitigheid ...

Ferdi Greyling

Die 3D-golf begin al groei

Ferdi Greyling 3 menings | 647 keer gelees

Tydens ’n besoek aan Sony se 3D-installasies by Soccer City Saterdag kon ek sokker in 3D op TV sien en my aanvanklike skeptisisme is weg.

Blouwillemaandag

Net sokkerbabelas en zolstompies bly oor

Blouwillemaandag 4378 keer gelees

’n Tarentaal in Hennenman het al Vrydagaand voorspel dat die Bokke én die Cheetahs nie die pyp gaan rook nie.

Annemarie van der Walt

Daar’s bloed, bloed, bloed...

Annemarie van der Walt 1611 keer gelees

Dalk het ’n klok of iets gelui, want toe ek weer sien, is die bul byna op die matador, wat die geel-en-pienk muleta om sy pols laat swik.

Gasrubriekskrywers

Dungesaaide moderniteit

Gasrubriekskrywers 1 menings | 299 keer gelees

Die individu is ’n mimetiese wese, wat beteken hy leer en leef deur na te boots. Só leer jy onder meer taalgebruik en hoe om sosiaal op te tree.

Wilhelm Jordaan

Naak en deursigtig teen ’n muur

Wilhelm Jordaan 182 keer gelees

Afrikaans het nie ’n gepaste vertaling vir die Engelse woord “sad” nie. Treurig, droewig, bedroef, droefgeestig en weemoedig sê nie hoe sad ’n mens voel wanneer jy sad is nie.

Jo Prins

Wanneer die kop die lyf inhaal

Jo Prins 1395 keer gelees

Min mense weet waartoe hul lywe in staat is. Ons loop van geboorte af vorentoe en leer dís positief en agtertoe is negatief.

Blouwillemaandag

Ek het ’n sokkerplig dié Sondag, dominee

Blouwillemaandag 4209 keer gelees

Jammer, dominee, maar ek sal dit ongelukkig nie volgende Sondagaand kan maak nie, want ek moet sokker kyk. Ek hoop u sal verstaan.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...