‘Moedersdag? Ma moet óns eintlik bedank’

Annemarie van der Walt 791 keer gelees

“Op Moedersdag behoort ma’s vir hulle kinders geskenke te gee. Ek meen, sonder ons sou jy nie ’n ma gewees het nie.”

Annemarie van der Walt

Ek wonder, is die platteland nog met ons?

Annemarie van der Walt 600 keer gelees

Wat, en veral waar, is die “diep platteland” in dié wye land van ons? Weke lank pieker ek oor dié term wat iemand onlangs in ’n e-pos-brief aan my geopper het omdat hy en sy vrou vanweë haar werk hulle meer dikwels in die Laeveldse geweste bevind.

Annemarie van der Walt

Beter dinge as skape en bokke om te tel

Annemarie van der Walt 1407 keer gelees

Sommige mense tel skape of sluk ’n pilletjie. “Dié soort is regtigwaar nie gewoontevormend nie,” verduidelik hulle. “Net ’n halwe enetjie elke aand...”

Annemarie van der Walt

As die net nie meer die webbe kan roer nie

Annemarie van der Walt 92 keer gelees

Dae, weke gaan verby dat ’n mens kop omlaag voortstoom. En eendag gebeur iets, en jy tel jou kop op en dis asof jy alles sien...

Annemarie van der Walt

Eers moet die egskei-pasta ontleed word

Annemarie van der Walt 880 keer gelees

Om jou diepste vrese in die gesig te staar, is soms die enigste manier waarop die toekomspad aangepak kan word.

Annemarie van der Walt

Sodat winter die kuberkoue kan verdryf

Annemarie van der Walt 530 keer gelees

Reeds is die hout vir die kaggel binnenshuis gestapel, die splinternuwe grassnyer na die agterste hoek in die motorhuis geskuif en vernis aangeskaf vir instandhoudingswerk aan die huis se houtdeure tydens die reënlose seisoen.

Annemarie van der Walt

So los ek toe ’n probleem op nes Maria

Annemarie van der Walt 794 keer gelees

Ek was geskok om die lirieke te hoor. Sluip toe om die hoek van die TV-kamer waar die dogters na ’n DVD kyk en vind hulle onverstoord.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Annemarie van der Walt
    ‘Moedersdag? Ma moet óns eintlik bedank’ - 685 keer gelees
Annemarie van der Walt

Die dinge wat selfs ’n ma jou kan leer

Annemarie van der Walt 512 keer gelees

Sy moes dalk nie die raad wat sy toentertyd van ’n ouer vriendin gekry het so ter harte geneem het nie.

Annemarie van der Walt

Die evolusie van Moot tot louwarm bier

Annemarie van der Walt 685 keer gelees

Ek was in matriek op Neolities Hoër in Paleo­litoria, wat nou argeologies, volgens ANCelogiese wetenskap, deel vorm van die suidelike geo­morfologiese kontinent Gontshwane.

Annemarie van der Walt

Die ding met Dearest, DBV en Onsigbaar

Annemarie van der Walt 465 keer gelees

“Hoeveel bure hét jy nou eintlik?” vra ’n winkelkind anderdag ná ’n oproep van Dearest Neighbour voordat hy in London by sy dogter gaan kuier en vra ons moet tog ’n oog hou oor sy huis.

Binne Beeld

Annemarie van der Walt

Goed en sleg se geure saam vasgeknoop

Annemarie van der Walt 494 keer gelees

Musiek kan my meermale laat vassteek en iets laat onthou wat ek gedag het vergete is.

Annemarie van der Walt

Hoor harmonie in die sfere van die alledaagse

Annemarie van der Walt 1086 keer gelees

Ek, Boogskutter, sal dalk die donkerte-in bieg ek glo weer amper Mars en Venus het iets met mekaar uit te waai.

 
Annemarie van der Walt

Vir die eerste keer hoop ek daar ís ’n hel

Annemarie van der Walt 759 keer gelees

“Teen mense wat met stewels stap, teen deure wat aanhoudend klap, teen winde, krampe en nog meer, beskerm my asseblief, o Heer.”

Annemarie van der Walt

‘Verdoem is jy wat nie dáái boek aanhou!’

Annemarie van der Walt 3680 keer gelees

Waar is die liefde, waarom en waarvoor is die angs, en watter kerk se wettiese kaartjie is die waarborg om die Poorte oop te sluit?

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.