Een mens wat alles wat sleg is weer reg maak

Cecile Cilliers 271 keer gelees

Bladsy vir blad­-sy oor rassisme, korrupsie, erge werkloosheid, politieke binne-gevegte en ’n gebrek aan leierskap ...

Cecile Cilliers

’n Monstervis wat jy met ’n waarborg soek!

Cecile Cilliers 408 keer gelees

Om eerlik te wees, ek was nie eens bewus van die bestaan van hierdie reuse-vis nie totdat ons in Coral Bay gaan snorkel het.

Cecile Cilliers

Oor halwe pille, sleg knoffel en soekende mans

Cecile Cilliers 1998 keer gelees

Agur verwyt homself nie sy onkunde nie, maar ek is bereid om die minste te wees.

Cecile Cilliers

Fotoflitse van ’n lang reis wat talm en bybly

Cecile Cilliers 331 keer gelees

Dis nie so ver nie – miskien so ver as Kaapstad na Polokwane – maar van Perth na Coral Bay, al met die Australiese Weskus op, is nogtans ’n vermoeiende reis.

Cecile Cilliers

’n Beter manier om iemand te wil onthou

Cecile Cilliers 494 keer gelees

Nee, die laaste besoek kan onmoontlik my laaste herinnering aan haar wees.

Cecile Cilliers

Handjies wat kinders gesond kan help maak

Cecile Cilliers 342 keer gelees

Ek het hom by die paadjie van die vliegtuig sien afkom, ’n man nie veel langer as ’n tienjarige nie, maar met die kop van ’n volwassene.

Cecile Cilliers

Vol energie klim Lucia uit die boom uit

Cecile Cilliers 1250 keer gelees

Soos ’n klein warrelwind – sy’s nou nie juis groot van postuur nie – benader sy van vroeg af al haar dag.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Cecile Cilliers
    Een mens wat alles wat sleg is weer reg maak - 160 keer gelees
Cecile Cilliers

’n Weduwee, drie mans en twee rolstoele

Cecile Cilliers 1537 keer gelees

Sonder motor in Suid-Afrika is jy gestrand, maar in Perth neem busse en treine jou waar jy wil wees.

Cecile Cilliers

Donkie-gholf is duur, so vroeg in die oggend

Cecile Cilliers 482 keer gelees

Ek verwonder my dikwels aan die dinge waaroor mense lag. Of nié lag nie. Toegegee, sommige mense is stram om te lag – dit lê nie in hul aard om vrolik te wees nie.

Cecile Cilliers

’n Vonk begin die vuurtjie van onthou

Cecile Cilliers 481 keer gelees

Ná al die jare het ek Wynand Dreyer onmiddellik herken toe hy by my voordeur instap. Ouer, ja, bietjie gryser, maar nie juis soveel verander nie.

Binne Beeld

Cecile Cilliers

Teken dit tog maar alles net in potlood

Cecile Cilliers 329 keer gelees

In sy boek Berlin at War: Life and Death in Hitler’s Capital 1939-1945 skryf Roger Moorhouse dat Hitler in 1938 aan sy argitek, Albert Speer, opdrag gegee het om ’n hoofstad vir Duitsland te bou wat die komende 1 000-jarige Duitse Ryk waardig sou wees.

Cecile Cilliers

Hulle trap en kras, maar sien hulle die see?

Cecile Cilliers 2106 keer gelees

Deur die jaar word in ons plaaslike koerantjie ’n briewestryd tussen motoriste en fietsers gevoer oor wie die meeste reg op die pad het.

 
Cecile Cilliers

’n Minister wat praat op my sinies-golf

Cecile Cilliers 1354 keer gelees

Aan my bed gekluister vanweë ’n erge sinusinfeksie en my oë te seer om te lees, is ek op die radio aangewys om my gedagtes weg te lei.

Cecile Cilliers

’n Roos, ja, maar een met luise en dorings

Cecile Cilliers 2238 keer gelees

Ons was nooit wafferse tuiniers nie en die mooi kleur ten spyt is die roos vol plantluise, die steel vol dorings. Romanties, maar met die nodige perspektief.

Weer
Lotto
Ksd: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bfn: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Costing Clerk - SENIOR (Automotiive Industry)

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

C# Software Developer

Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Assistant Manager Customers Sigmintation

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2008
R 99,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 104,990.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 207,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.