Nee, dís hoekom Alli die pad vat

Ferdi Greyling 2329 keer gelees

Nadat Nazir Alli as uitvoerende hoof van Sanral bedank het, is talle briewe in koerante gepubliseer wat uitwys watter goeie werk hy wat betref die land se paaie gedoen het.

Ferdi Greyling

Onthou iemand in die ANC nog?

Ferdi Greyling 986 keer gelees

Vandeesmaand lyk of dit een van die periodes in ons land se moderne geskiedenis kan word waarin vernietigende rigtings ingeslaan word – of een waarin die ANC onthou het waarvoor en waarteen sy stryd was; waarin hy kan wegtree van gevaarlike dinge.

Ferdi Greyling

Hoop op pad na selfvernietiging

Ferdi Greyling 855 keer gelees

Óns is die slegte nuus – terwyl ons nog nie rêrig glo ons kan onsself baie vinnig en baie pynlik vernietig nie en alles vir die kakkerlakke agterlaat.

Ferdi Greyling

Woordkeuses bou persepsies

Ferdi Greyling 541 keer gelees

’n Onlangse gesprek en ’n aanhaling vandeesweek van ’n nie-regeringsorganisasie in ’n koerant lig uit hoe belangrik dit is dat mense die regte woorde gebruik as hulle in Suid-Afrika oor omstrede dinge praat.

Ferdi Greyling

Nog minder reg vir dié oorloë

Ferdi Greyling 1003 keer gelees

In die jongste weermag-oorsig wat ­volgens mediaberigte verlede week aan me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, oorhandig is, word daar kommer uitgespreek dat ons weermag dalk nie al sy verpligtinge sal kan nakom nie.

Ferdi Greyling

Maklik: Praat uit een mond

Ferdi Greyling 694 keer gelees

Die graderingsagentskap Standard and Poor’s het vooruitsigte vir Suid-Afrika se ekonomiese toekoms pas afgegradeer van “stabiel” na “negatief”.

Ferdi Greyling

Vergeet nie die swart verregses

Ferdi Greyling 1859 keer gelees

Haatdraende, verregse Afrikaners is nie verteenwoordigend van die meerderheid wit Afrikaners nie, het prof. Anton van Niekerk verlede week in Beeld geskryf.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Ferdi Greyling
    Nee, dís hoekom Alli die pad vat - 2234 keer gelees
Ferdi Greyling

Selfverryking v. kameraadskap

Ferdi Greyling 883 keer gelees

Dit lyk of die enigste ding waaroor die ANC se leierskorps vandag wel verenig is, die onderskeie ambisies is om president te word, en dis nie iets wat in kameraadskap gedeel word nie.

Ferdi Greyling

Nie opgelei vir selfs revolusie

Ferdi Greyling 1537 keer gelees

Mnr. Mathews Phosa, deesdae die ANC se tesourier-generaal, het verlede week sy vinger op ’n aantal dinge geplaas wat reeds probleme vir die ANC is en groter kan word as dit nie doeltreffende aandag kry nie.

Ferdi Greyling

Grondwet: Tyd vir oop kaarte

Ferdi Greyling 1239 keer gelees

Die ANC – of van sy dele – het die laaste paar maande eers deur middel van meningsartikels deur adj.min. Ngoako Ramatlhodi gesê die Grondwet is nie aanvaarbaar nie en belangrike beginsels daarin is op die ANC afgedwing.

Binne Beeld

Ferdi Greyling

Zuma redeneer soos Malema

Ferdi Greyling 1411 keer gelees

Die ANC – of ’n denkstroom in die party – wil die grondwetlike hof se werking en uitsprake “bekyk”.

Ferdi Greyling

Sien wat jy wil in Mulder se ink

Ferdi Greyling 1492 keer gelees

Ons leef vandag híér – albei legitiem – in dié tyd en dié plek en ons het baie meer gemeen met mekaar as wat ek met trekboere of hy met Zoeloe-impi’s sou hê.

 
Ferdi Greyling

Sodat die deeg nie bly kleef

Ferdi Greyling 1260 keer gelees

In dié verband is Suid-Afrika se verdoemenis dan dat rasse-etikette aan ons bly vassit soos deeg aan die hande van iemand wat nie weet hoe om dit te knie nie.

Ferdi Greyling

’n Revolusie in jou 3D-drukker

Ferdi Greyling 567 keer gelees

Vandag word die fondament vir ’n nuwe, vreemde toekoms waarskynlik reeds gelê met dinge soos DNS-manipulasie en die ontwikkeling van robotte en volhoubare energie.

Weather
Lottery
Cpt: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Life Insurance Personal Assistant

Fourways, Sandton, South Africa
Omega HR Solutions
R120000 - R156000

Short term personal lines telesales consultant

Fourways, Sandton, South Africa
Omega HR Solutions
R96000 - R144000

Financial Controller

Durban, South Africa
Touchstone Recruitment (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2008
R 99,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 104,990.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 207,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.