Gasrubriekskrywers
894 keer gelees
Wat dink die ANC van Afrikaanse mense, en wat meen hy is ons plek en rol? Watter uitwerking behoort die ANC se houding jeens ons op ons toekomsblik te hê?
Gasrubriekskrywers
571 keer gelees
Die ANC is inderdaad net so ’n travestie van demokratiese versoening as wat die ou Nasionale Party van vreedsame ontwikkeling was.
Gasrubriekskrywers
615 keer gelees
Toe oudpres. Nicolas Sarkozy van Frankryk verlede Sondagaand sy verkiesingsnederlaag toegegee het, het hy gesê: “François Hollande word nou ons president. Hy moet gerespekteer word.”
Gasrubriekskrywers
718 keer gelees
In die Bybel is ’n arme ’n arme en ’n verontregte is ’n verontregte. Dís die mense aan wie se kant alle Christene behoort te staan.
Gasrubriekskrywers
263 keer gelees
Wanneer senior ANC-politici oor multimiljardrand-tenders baklei, is geniepsige partypolitieke binnegevegte geen verrassing nie. Beheer oor die party is gelyk aan beheer oor die ekonomie en toegang tot kitsrykdom.
Gasrubriekskrywers
2524 keer gelees
Die name waarmee ons ’n kind, troeteldier of spesie opsaal, is meer karakteriserend van die naamgewer as van die benaamde, wat meestal geen sê in die saak het nie.