Zero resultaat vir dié gepraat

Tim du Plessis 1401 keer gelees

Dis onnodig om so opgewerk te raak oor Dinsdag se gesellige kuiertjie tussen die ANC en ’n klompie Afrikaanse organisasies.

Tim du Plessis

Vanwaar dié Cyril-storie?

Tim du Plessis 1688 keer gelees

Niks wil werk nie, roep vir Cyril.

Tim du Plessis

Sê reguit nee of ja oor Pretoria

Tim du Plessis 1322 keer gelees

Die ANC het ontaard in ’n koddige spulletjie – voortreflike eksponente van daardie verleidelike politieke slenter om nie te sê wat jy bedoel nie en nie te bedoel wat jy sê nie.

Tim du Plessis

‘SA-negatief’? Nottendêm!

Tim du Plessis 2854 keer gelees

’n Mens het jou land lief soos jy jou kinders lief het: nie net die slimmes en die mooies nie, ook dié “met ’n skreeulelike gesiggie” of “’n nare streep in sy karakter”.

Tim du Plessis

Dis nie grond nie, dis siekte

Tim du Plessis 2866 keer gelees

Die seer wat Mulder oopgesteek het, kan nie behandel word nie, want die genesers is self siek. En doof ook.

Tim du Plessis

Ontgroening ’n neet wat klou

Tim du Plessis 2356 keer gelees

Hoekom so vasklou aan iets wat in­herent verkeerd en onregverdigbaar is? “Studentepret”? Asseblief. Die beste pret gebeur spontaan, dit hoef nie gereël te word nie.

Tim du Plessis

Tuis in SA, al regeer wie ook

Tim du Plessis 1168 keer gelees

Toe die politieke oorgang begin het, het ouer Afrikaners soms gesê: “Ons begin voel soos vreemdelinge in ons eie vaderland.”

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Tim du Plessis
    Zero resultaat vir dié gepraat - 1329 keer gelees
Tim du Plessis

Is dit die ANC se hartstaal?

Tim du Plessis 1942 keer gelees

Ja, die ANC het uiteindelik Malema se water en ligte afgesny. Maar nie voordat hulle hom eers laat begaan het om Suid-Afrika se politieke siel ’n lelike wond toe te dien nie.

Tim du Plessis

’n Tahrir-plein vir Pretoria ...

Tim du Plessis 2713 keer gelees

En ingeval iemand nog dink mooipraat met die ANC is beter as verset: Daardie tyd is verby. Magsug voer nou die botoon in die ANC; nie nasiebou nie.

Tim du Plessis

Ontnugtering op ’n galop

Tim du Plessis 1631 keer gelees

Die trefreël vir die opvolg van die skrikfliek Jaws destyds het gelui: “Net toe jy dink dis veilig om terug te gaan in die water ... Jaws 2!”

Binne Beeld

Tim du Plessis

Nog dieselfde skoene ...

Tim du Plessis 2113 keer gelees

In sy dae in die PW Botha-kabinet het Adriaan Vlok nie deftige skoene van volstruisleer gedra soos van sy kollegas nie. Ook nie gryses nie.

Tim du Plessis

‘Faksies’ wat snags knoei

Tim du Plessis 29 keer gelees

‘ANC imploding” lui die voorbladbanier van die Johannesburgse dagblad The Star eergister. Kort duskant skreeu.

 
Tim du Plessis

Hoekom al die gewroeg?

Tim du Plessis 48 keer gelees

Soos die meeste wit mans van my geslag lees ek graag oor die “Bosoorlog”. En volg die kanniedood-debatte wat vandag, meer as 30 jaar later, steeds daaroor woed.

Tim du Plessis

Mogoeng: Dís die redes

Tim du Plessis 27 keer gelees

Aan die einde van die week waarin Suid-Afrika se regbank aan regter Mogoeng Mogoeng toevertrou is, lyk die telbord so: rasse-dweepsug 1; nie-rassigheid 0.

Weather
Lottery
Cpt: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2008
R 99,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 104,990.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 207,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.