Maak verlede ’n informant en nie ’n aanklaer

Wilhelm Jordaan 1780 keer gelees

... om te dink die verlede is ’n tiran waaraan jy nie kan ontsnap nie en wat jou tot in die uithoeke van die aarde agtervolg.

Wilhelm Jordaan

Jou olifant? My olifant? Of ’n ander olifant?

Wilhelm Jordaan 752 keer gelees

“Persepsie” is ’n skelm en bedrieglike woord soos dit dikwels in die openbare debat gebruik word. So byvoorbeeld sê jy iemand se siening oor ’n saak is bloot ’n “persepsie” – ’n onakkurate, verdraaide of moedswillige indruk. Wat jý egter daaroor te sê het, is nie ’n persepsie nie, maar die korrekte, getroue weergawe.

Wilhelm Jordaan

’n Model in die plek van futlose versoening

Wilhelm Jordaan 2218 keer gelees

Dikwels het sy saam met Afrikanervroue plat op die grond gaan sit om na hul verhale van ontneming te luister.

Wilhelm Jordaan

Sekerlik sal daar nie ’n kar van voor kom!

Wilhelm Jordaan 2735 keer gelees

In die alledaagse lewe gebeur dit gereeld dat mense se subjektiewe sommetjies oor waarskynlikhede op roekelose kansvattery uitloop.

Wilhelm Jordaan

Wins en verlies in die kerk se nou straatjies

Wilhelm Jordaan 1631 keer gelees

Twee artikels in Beeld (16 en 12 April) oor die Afrikaanse kerke – onderskeidelik deur Nelus Niemandt, moderator van die NG Kerk se algemene sinode, en die godsdiensskrywer Neels Jackson – is nie sonder ironie nie.

Wilhelm Jordaan

Min motors het luikrag soos ons Cressida!

Wilhelm Jordaan 474 keer gelees

Ouer mense is berug vir hul byna adolessente koppigheid en knorrigheid wat betref onverwagte lewensverandering.

Wilhelm Jordaan

Die dag toe die vervlegte woorde sterf

Wilhelm Jordaan 438 keer gelees

Ek is ’n doeltreffende Googlelaar. Ek soek en ek kry vinnig die inligting wat ek benodig.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Wilhelm Jordaan
    Maak verlede ’n informant en nie ’n aanklaer - 1755 keer gelees
Wilhelm Jordaan

As daar net kwaksalf aan te smeer is

Wilhelm Jordaan 263 keer gelees

Die rommelpos in jou posbus en inboks bevat gereeld advertensies van wonderkure vir die liggaam se pyne en die gees se skete.

Wilhelm Jordaan

Rooi bul misluk waar ’n bruin hoender slaag

Wilhelm Jordaan 1438 keer gelees

Red Bull se onttrekking van die “Jesus-reklame” (Beeld, 14 Maart) vestig opnuut die aandag op parodiërings (toespelings) van Bybel-temas.

Wilhelm Jordaan

’n Ontvouende geheim wat ons God noem

Wilhelm Jordaan 657 keer gelees

So asof dit ’n lewensmissie is om agter die hand meewarig oor geloof in ’n God te lag.

Binne Beeld

Wilhelm Jordaan

Die vloeispel van metafoor tot hipotese

Wilhelm Jordaan 800 keer gelees

Algaande snap hy taal se beweegkrag en roep oplaas ekstaties uit: “Metaphore! Meta­phore!” Nou kan hy Beatrice tot die liefde beweeg.

Wilhelm Jordaan

Misbruik swig voor dié skraal muishondjie

Wilhelm Jordaan 1661 keer gelees

Vandag word draakstekery steeds gerig deur die idee van die edele dwaas as ’n anti-held wat fyn kyk om menslike belaglikheid aan die kaak te stel.

 
Wilhelm Jordaan

Nogmaals: dis nie wetenskap óf godsdiens

Wilhelm Jordaan 836 keer gelees

Miskien help dit om fluitjie te blaas vir rustyd! In dié trant: Wetenskap en godsdiens hoort nie op dieselfde speelveld nie.

Weather
Lottery
Cpt: 14-20°C Scattered clouds. Mild. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 4-18°C Sunny. Cool. Bloem: 3-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Warm.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Costing Clerk - SENIOR (Automotiive Industry)

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

C# Software Developer

Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Assistant Manager Customers Sigmintation

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

OPEL

Corsa 1.4 Sport Utility MY04 PU
2008
R 99,900.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2006
R 104,990.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 207,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.