Wilhelm Jordaan
758 keer gelees
“Persepsie” is ’n skelm en bedrieglike woord soos dit dikwels in die openbare debat gebruik word. So byvoorbeeld sê jy iemand se siening oor ’n saak is bloot ’n “persepsie” – ’n onakkurate, verdraaide of moedswillige indruk. Wat jý egter daaroor te sê het, is nie ’n persepsie nie, maar die korrekte, getroue weergawe.
Wilhelm Jordaan
2219 keer gelees
Dikwels het sy saam met Afrikanervroue plat op die grond gaan sit om na hul verhale van ontneming te luister.
Wilhelm Jordaan
2736 keer gelees
In die alledaagse lewe gebeur dit gereeld dat mense se subjektiewe sommetjies oor waarskynlikhede op roekelose kansvattery uitloop.
Wilhelm Jordaan
1633 keer gelees
Twee artikels in Beeld (16 en 12 April) oor die Afrikaanse kerke – onderskeidelik deur Nelus Niemandt, moderator van die NG Kerk se algemene sinode, en die godsdiensskrywer Neels Jackson – is nie sonder ironie nie.
Wilhelm Jordaan
474 keer gelees
Ouer mense is berug vir hul byna adolessente koppigheid en knorrigheid wat betref onverwagte lewensverandering.
Wilhelm Jordaan
439 keer gelees
Ek is ’n doeltreffende Googlelaar. Ek soek en ek kry vinnig die inligting wat ek benodig.