2010-09-03 00:06
Die bestuur van die Boland-Kavaliers het gister verras deur sy agterlyn-afrigter en voormalige Springbok, Louis Koen (35), as losskakel te kies vir die Eersteliga-wedstryd in Wellington teen die Valke.
Rugby
2010-09-03 00:06
Bryan Habana is ’n Springbok-staatmaker. Hy sal wéér sy beste spelpeil herwin en móét deel van Suid-Afrika se planne vir 2011 se Wêreldbeker-rugbytoernooi in Nieu-Seeland uitmaak.
Rugby
2010-09-03 00:06
Die Blou Bulle kort volgens hul kaptein, Derick Kuün, net “daardie een vonk” om hul rugbyseisoen onstuitbaar in die regte rigting te stuur.
Rugby
2010-09-03 00:06
Die Leeus se droom om weer ’n groot rugbykrag te word, het gister ’n yslike hupstoot gekry met die aankondiging dat hul afrigter en voormalige All Black-breier, John Mitchell, vir drie jaar gaan aanbly.
Rugby
2010-09-03 00:06
Die naels is uit op Olënpark wanneer die Pumas en Luiperds mekaar vandag invlieg in die Curriebeker-reeks met weinig meer as trots op die spel vir die tuisspan.
Ander Sport
2010-09-03 00:06
Die feit dat Sunette Viljoen môremiddag in Split, Kroasië, op die Wêreldbeker-byeenkoms weer ’n slag ordentlik sal vastrap, beteken sy kan vir die Afrika-span ’n voltal punte op die Interkontinentale Beker-byeenkoms met die spies losgooi.