ander sport

Dubbele slag vir Contador

2012-02-06 22:05

Alberto Contador, ’n driemalige Tour de France-wenner, het gister maar die derde fietsryer in die Tour se 109-jarige bestaan geword wie se titel van hom weggeneem is.

Lehann Fourie

Fourie seil ál vinniger oor hekkies; Mokoena tweede

2012-02-06 22:05

Lehann Fourie het die naweek in Boston op ’n binnenshuise atletiekbyeenkoms sy beste tyd in die 60-hekkies na 7.64 sekondes verbeter.

United veg terug

2012-02-05 21:36

Chelsea het gister ’n voorsprong van 3-0 oor Manchester United verbeur en laasgenoemde toegelaat om met ’n terugvegpoging ’n opwindende wedstryd op 3-3 te laat eindig.

Wind 'waai' spelers van baan

2012-02-03 14:58

Beamptes van die Europese Reeks het besluit dat die Qatar-meesterstoernooi oor slegs 54 putjies beslis gaan word nadat spel Vrydag op die tweede dag van dié gholftoernooi weens sterk wind oor die baan van die Doha-gholfklub afgelas is.

Ali se legendariese afrigter dood

2012-02-02 12:20

Angelo Dundee, die briljante motiveerder van boks-grotes soos Muhammad Ali en Sugar Ray Leonard, is in die ouderdom van 90 jaar dood.

Burger Lambrechts

Koos Doep moet Burger in Londen kry

2012-01-31 21:53

“Die nuus moet jou nie traak nie, net die groot gooi bly; Die koerant maak tog nie saak nie, die afstand maak jou vry.”

Coe vol lof vir SA se Oscar

2012-01-31 14:27

"Ek het skielik besef hy is iemand wat 'n massiewe impak in internasionale sport gemaak het."

Karin Mey-Strohmenger

Karin ‘speel groot rol in Turkye’

2012-01-30 21:27

Verlede jaar het 6 van die 22 Turkse atlete wat aan die Wêreldbyeenkoms in Daegu, Suid-Korea, deelgeneem het tot eindrondes deurgedring.

Novak Djokovic

Djokovic wil nou in Laver se voetspore volg

2012-01-30 21:27

As sy ongelooflike spelpeil kan voortduur en hy die Franse Ope in Junie wen, sal hy al vier Grand Slam-titels gelyktydig hou.

Novak Djokovic

Novak uit sy nate ná sege

2012-01-29 21:34

Die seëvierende Serwiër het gister hier in die oomblik van glorie sy hemp van sy lyf af geskeur nadat hy eindelik in ’n marathon-tennisstryd van vyf stelle gewen het.

hokkie

Weerlig het laaste sê teen België

2012-01-29 21:34

Weerlig het die laaste sê gehad in die Suid-Afrikaanse vroue-hokkiespan se tweede wedstryd in die driehoekige reeks gister in Randburg toe hy met 1-0 teen België voorgeloop het.

 

Contador geskors, titel kwyt

2012-02-06 13:53

Die arbitrasiehof vir sport het die fietsryer Alberto Contador vir twee jaar geskors en hom volgens die Spaanse Fietsryfederasie gestroop van die Tour de France-titel wat hy in 2010 gewen het.

Paul Lawrie

Chippy speel homself terug in top-50 met Katar-sege

2012-02-05 21:36

Paul Lawrie tel die eerste keer sedert 2003 weer onder die 50 voorste gholfspelers ter wêreld nadat hy gister hier sy tweede Katar-meesterstoernooi gewen het.

John Daly

Daly laat sy stokke ’n slag praatwerk doen

2012-02-02 21:44

Gholf se stoutste seun, John Daly, het die horlosie gister in Doha teruggedraai en die eerste ronde van die Katar-meesterstoernooi een hou agter die voorloper afgesluit.

netball

Netbalreeks in gedrang

2012-02-02 09:11

Die voortbestaan van die gewilde Netball Grand Series (NGS) kan – sonder ’n hoofborg – in sy huidige formaat in die gedrang kom.

Oscar Pistorius

Oscar ‘op koers vir Spele-droom’

2012-01-31 21:53

Oscar Pisto­rius is goed op koers om die eerste atleet te word wat Suid-Afrika in dieselfde jaar op die Olimpiese en Paralimpiese Spele verteenwoordig.

Irvette van Blerk

Irvette sê hoekom sy voet in hoek wil sit

2012-01-30 21:27

Daar is ’n baie goeie rede waarom Irvette van Blerk (Nedbank) op 22 April in Londen die marathon vinniger as 2 uur 37 minute wil afdraf.

Cheyne Rahme

Cheyne laat sy studies staan vir Spele

2012-01-30 21:27

Cheyne Rahme is so ernstig oor sy deelname aan die Olimpiese Spele in Londen dat hy sy handboeke vir ’n jaar gaan wegpak sodat hy net op paalspring kan fokus.

Azarenka

Azarenka nr. 1 ná kragvertoning

2012-01-30 11:48

Victoria Azarenka van Belo-Rusland is die nuwe nr.1-vrouespeler op die tennis-wêreldranglys ná haar sege oor Maria Sharapova in die Australiese Ope-eindstryd . . . maar die Russiese speler se troosprys is dat sy ook op die lys geklim het.

Robert Rock

Rock troef Woods

2012-01-29 21:34

Die Engelsman Robert Rock het gister die breedste glimlag in Aboe Dhabi gehad nadat hy iets vermag het wat hy nooit gedink het hy sou nie: klaarspeel met Tiger Woods.

Victoria Azarenka

Dis nou jou tyd, hoor Azarenka

2012-01-29 21:34

Belarus se triomferende tennisster, Victoria Azarenka, het in ongeloof op haar knieë neergesak toe sy Saterdag haar eerste Grand Slam-enkelspeltitel gewen het.

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.